Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

NHI

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Ek sien die Ministers torring nou aan om die NHI papiere geteken te kry .Dit beteken dat almal verplig sal wees om daaraan te behoort .Hoe gaan hulle die betaling kontroleer ek weet dat hulle dit as n tax van jou salaris sal verhaal maar hoeveel mense werk die ratio sal dit onmoontlik maak om alm

0

Die Hardste Val Ooit

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Vertel asseblief die hardste wat julle al ooit geval het . Ek was so 15 jaar oud en nie ver van ons huis was daar n parkie gewees met " swings " en n wip plank . My meisie het oorkant die parkie gewoon en dit was skool vakansie so ons kinders was vroeg dag al uit op straat en in die park.

0

Bed opmaak

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

In die Raven is daar nie baie spasie om die eilandbed nie, veral by die voetenent.  Aanvanklik was dit vir my 'n storie om die bed op te maak maar ek het nou al 'n makliker manier uitgewerk.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus