Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Dubbel insette.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek het vir die afgelope maand gesien daar is eweskielik baie dubbel plasing van insette.  Dit is nou as jy n inset lewer en hy verskyn 2 keer.

Ek het baie ondersoek ingestel en navorsing gedoen oor die verskying op hierdie drupal8 platform. 

0

Alleen

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Lyk my ek is nou amper alleen hier?

Nouja ons na n braai genooi by die yacht klub, dus gaan ek maar nou aflog.

Bye Arie, geniet jul aand.

Dankie ons sal, julle moet ook jul aand geniet.

 

0

Varkvleis

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike
Submitted by Slowstrike on
Forums

Vader Krismis het my plaas toe mos heeltemal misgery. Dalk was dit net dat sy takbokke ook nie vir die plaaspad wat Raubex se lorries so uitry, kans gesien het nie. Ek weet nie hoe lyk dit as 'n slee 'n skokbreker gebreek het nie, maar dit moet 'n taamlike gemors wees as Rudolph 'n been breek.

0

Aliminum pootjie VS regte egte 25 yaar oud gietyster FALKIRK

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Ok so I also got one........

An aliminium plat-pot en deksel

Had it for a while...... Been at my weekend retreat, but never used it to cook in... It's currently on my table inside my cottage & makes a good place to dump all sorts of junk into.

0

Knysna Brande

Port Elizabeth
Profile picture for user VW
Submitted by VW on
Forums

Mense

Dis hartseer om te sien hoe Knysna brand.

Die foto's wat ek sien, en berigte wat ek lees is aardig, basies geen krag meer nie, krag kabels wat voorsien weg gebrand, telefoon lyne, sel opvangs ens.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus