KAMP TRIVIA QUIZZ
What is a SPIFE?
- Read more about KAMP TRIVIA QUIZZ
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 4 views
What is a SPIFE?
Ek weet nie of ek meer in weervoorspellings glo nie. Die afgelope dae word daar baie reën en koue vir die Baai voorspel. Dit was veronderstel om voordag vanoggend te begin en heeldag te reën, deur die nag en ook more. 80% kans!!
With only about 12 weekends to go, and at least haslf of those weekends I'll be at my weekend retreat (where I get waited on hand and foot) It's about time I engaged my transfer box and start to get ready for.........................
HOLIDAY............... Yaaaaaaaaay
Sit ek hier met my koffie so op die stoep terwyl ek my koffie drink, en so sit en dink ek aan die Vrou.
Hello Forum Lede!
Soos julle moontlik opgemerk het, is daar nou 'n nuwe lang "banier" foto aan die bokant van ons forum blad. Die huidige foto is 'n lekker somer swembad!
WIE WEET WAAR DIE FOTO GENEEM IS?
Ek en die wederhelfte het van toentertyd af die ding dat ons elkeen eenkeer per jaar (dit sluit natuurlik my jaarlikse jag en visvang trippies na Mosambiek uit!!) ons eie vakansie ding doen.
Ek hoor op RSG vanoggend Namibia regering visvang liksensies verhoog na blykbaar R1200 N maand per vistok ek dink dis belaglik ouens al reeds laat weet horde mense hulle desember vakansie gekanseleer by Hentties baai agv hoe liksensie gelde. Eish verseker gaan besigheid seer kry ??
Dagsê manne en mannine
Ek is op soek na ou hooi vurke soos die in die foto. Daar is wat baie breër is en ook van die wat net 3 tande het.
Man julle dis lekke om te sien dat jong mense ook begin om te kamp dit wys n mens net om te kamp rus jy nie net maar maak vrinne oud en jonk soos ek altyd se Kamp bly koning
Ek sien ATKV is besig om onder die bestuur van Mev Le Hane, 'n alomvattende tale koers in te slaan.
Dit staan my nie aan nie, wat is julle gevoel hieroor.
Dalk moes sy eers lede belange op die hart gedra het, of het sy juis?
Ek kan nie onthou of Len se familiekamp vir 2 of 3 weke sou wees nie. As hy nog nie terug is nie, behoort dit nou een of ander dag te wees.
Ek sien uit daarna om sy vertellinge te hoor en foto's te sien.
Donderdag die 20ste kom ons goeie vrien Jan en sy pragtige vroutjie Mara, bietjie kuier.
Hul wil oppad van oom Paul se plasie, huis toe hier oorstaan, sien vreeslik uit na hul kuier hulle laas jaar by Salt Rock laas gesien!
Ja, ja, ek weet ek gaan nie veel reaksie hier kry nie. Of selfs geen reaksie nie.
Ons geniet om sport te kyk oor 'n naweek.
Loop ek vroer vir Koos Mol en sy pragtige vroutjie, Irene raak op pad badkamer toe, met die groet bessef ek toe hier is so paar misverstande.
Jis jis wat het ek gemis terwyl julle weg was ![]()