Forums


Dankie Noddy!
Vir my klink dit vrekkit…
Vir my klink dit vrekkit-lekker. Ek gaan hom 'try'.
Willem .....
.... vir my as Kaapse klong vind ek dit vreemd dat mens nie van appels hou nie. Dalk moet jy as boorling van Letsitele se sitruswêreld die Granny Smith-skyfies met dun skyfies Valencia-lemoene vervang.





Ek is nie lief vir appels…
Ek is nie lief vir appels nie maar dié lyk lekker.