Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -1 hour ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -1 hour ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -1 hour ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -2 hours ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -2 hours ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -2 hours ago

Curried Pineapple Rings

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Mon, 09/09/2019 - 12:49
Forums

CURRIED PINEAPPLE RINGS:   [Lekker Braai Sanelle -
Image: the spruce eats]
YOU NEED:
1 pineapple peeled and sliced into rings
1 tablespoon coconut oil melted
1 tablespoon brown sugar
1 teaspoon curry powder
WHAT TO DO:
Mix the melted coconut oil, brown sugar, and curry powder together mixing well.
Brush the pineapple slices with the coconut oil mixture.
Place the pineapple slices on the braai and cook until lightly charred, about 3-5 minutes per side.
Remove from the grill and serve immediately.

.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 10/09/2019 - 09:23

Herman, ek hou van jou verwysing na daardie "harige dingetjie" !

Ek is gek na pynappels en ook na effens gekerriede hoender, skaap- of hoendersosaties en kerrie & rys, maar het nog nie gehoor van kerrie-pynappel nie.  Sal tog vir my sjef vra dat ons dit moet probeer.