Hierdie, is my huis weg van my huis af. Beter en vriendeliker eienaars sal jy ver voor moet gaan soek. Die staan plekke is groot, elk met sy eie ablusie en krag. Daar is ook n privaat staan plek vir heelwat mense ook met sy eie ablusie, geen krag. n Mens kan die heeldag naby die watergat wees en altyd iets sien wat kom drink. Die voel lewe is volop. Dis baie sentraal gelee en n uitstappie na Arlington brewery en die Safari mall is opwindend. Op n buurplaas is daar microlite vlugte wat hoogs aanbeveel word.
Elephant Waterhole