6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Swadini loshande Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Ek neig om te verskil Forever Swadini of ATKV… Chris Boucher -4 years ago
Eiland Spa Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Eiland / Swadini Forever Swadini of ATKV… Servaas -4 years ago
Gou n ander oord ook bespreek Forever Swadini of ATKV… Josef Willem -4 years ago
Tshipise ... Forever Swadini of ATKV… Willem Brits -4 years ago

Wolk Formasies

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Mooi wolk formasies hier by ons vanoggend.

Sonweerkaats
Kyk hoe weerkaats die son, deur 'n wolk opening, lyk of daar 2 sonne is

Wolke 2

Wolke 1

 

Port Elizabeth

Frieps

Thu, 15/06/2017 - 16:59

Dankie Johann, vir die moeite om dit vir ons te wys.  Dit lyk amper asof 'n vliegtuig heen en weer gevlieg het.

Vaalpark

Johann L

Thu, 15/06/2017 - 17:39

Freda, toe ek die eerste wolk sien, het ek gedink dit is 'n vliegtuig, kon ongelukkig nie kamera betyds kry nie, toe gaan haal ek maar die sel se kamera en die ander wolke het toe nader getrek.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus