Voëls
Ek is g'n voëlkenner nie en wens ek kon die tegniek bemeester om voëls makliker te identifiseer en dan meer van hulle te weet. In die Kruger Wildtuin sien 'n mens feitlik om elke draai die kleurvolle Gewone Troupant en ek was altyd onder die indruk hulle eet maar saadjies en bessies.
- Read more about Voëls
- 120 comments
- Log in or register to post comments
- 2629 views




