WENNER! Mabalingwe
Baie geluk aan forum lid Gerhardm40, jy wen 'n buite seisoen kamp naweek by Mabalingwe!
Dankie vir jou insrywing
- Read more about WENNER! Mabalingwe
- 13 comments
- Log in or register to post comments
- 74 views
Baie geluk aan forum lid Gerhardm40, jy wen 'n buite seisoen kamp naweek by Mabalingwe!
Dankie vir jou insrywing
Hierdie is n ongelooflike mooi plek! En... Ek GAAN hierdie naweek WEN! Maak nie saak wat julle dink of doen nie. Dis my home town en een van die mooiste kamp plekke in Limpopo!
Daar is 31 staanplekke met 16 familie badkamers.
Die rede hoekoem ek die kamp naweek wil wen is ek is nou deur 'n lelike egskeiding met vals beskuldigings en het nou 'n breek nodig om my self weer te vind.
Eerstens, daar is 31 staanplekke met 16 familie badkamers.
Ek was nog nooit daar nie, en sal regtig graag daar wil gaan penne inkap.
Koro Koro is al lank reeds op ons wens lysie vir kampe, en dit sal dus ideaal wees om die lekker prys te wen.
Was lank laas daar en moet dié een wen om weer te gaan kyk hoe dit daar lyk sonder die Groot boom. Ons wil ook graag vir Wijan gaan wys waar was sy eerste Karavaan kamp gewees vêr terug, hy is September gebore en ons het Danie (WegSleep kamp vriend) se 40ste verjaarsdag daar gehou 'n maand
As ek reg onthou, is Mabalingwe die plek van die Kalahari Oase bush pub, waar 'n TV storie, lank terug vanaf geskiet was. Ek kan nie meer die storie se naam onthou nie, maar dit behoort nou 'n lekker avontuur te wees om te gaan sit en kuier in die kroeg.
Ek en my gesin is jonk van vlees en van gees maar ons waardes is gegrond en ons waardeer en respekteer die oud en klasiek van jare terug. Ons hou van kamp en dit is ons tweede natuur. Wat is dan nou beter as om te kamp met n kampvuurtjie in die natuur onder die sterre. Daar is n

En die wenners van die Weg Ry&Sleep "Wen 'n 12 maande digitale Inskrywing" is.....
SLEEP NOU: "Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom een
Hoekom ? Ek was van die begin af deel van die WegSleep groep, die Tydskrif en ook dan die Forum.
Hoekom wil ek graag die digitale weergawe van Weg Ry & Sleep wen? Eenvoudig, dit sal wonderlik wees om vir 12 maande al die genot gratis te kan geniet.
Antwoorde:
a) Vier
Hier is 2 baie lekker pryse om te wen. Dankie Zigi en Schalk vir die 2 x 12 maande digitale inskrywings wat julle aan kampforum beskikbaar maak!
Skryf gerus in en geniet die kompetisie!
Kliek hieronder vir meer inligting:
Drie berge eish so tussen die berge, water strome, skoon hemel lug so stap tussen bos en klip kyk Sleep Nou wil nou haak en sleep na Drie Berge om vars lug in te neem voete innie water te kry daai monster van 20 kg karp te vang te soen en te release sodat my kleinkinders hom eendag te vang.