Goeie more.
Die eerste dag van die laaste maand van die jaar. 'n Jaar wat amper veby gevlieg het.
Tee gemaak en die koffie is aan die gang. Die wat koffie en tee gaan drink geniet dit.
Lekker dag vir elkeen. die wat gaan kamp moet dit voluit geniet en veilig ry. So ook die tuisblyers soos ek.
Môre Warren en Deon …
Môre Warren en Deon ![]()
Warren I have 1 week more to go ![]()
More almal
More almal gooi daai koffie hier by my loop hy soos stroop Phalaborwa laaste week 25 mm reen gehad so dankbaar vir hulle . Julle wat op verlof is gaan groot geniet en dink aan ons wat oor desember werk. Gaan groot julle
Goeiemore
Hoe gaan dit met almal vanoggend?
Ek spog net Saterdag by iemand dat ek die afgelope twee jaar nie 'n verkoue gehad het nie en vanoggend word ek met 'n keelseer wakker.
Wilsur is seker al lekker aan die kamp daar by Hartenbos. Gaan ons van hom hoor terwyl hy daar is?
Lieflike dag in die Baai, uitstekend vir die kampeerders.
Gaan ons van hom hoor terwyl…
Gaan ons van hom hoor terwyl hy daar is?
Sit en wonder ek dieselfde. Dalk het hy 'n vakansie nodig gehad van ons ![]()
Goeie more Freda ![]()
Lekker dag
More al die forum lede is al op my 4 de koppie koffie .Die weer lyk bietjie snaaks hier in Durban dit wil ,wil reen maar toe ook nie .Die wat n harde dag het wat voorle hou moed daar is nog net 7 ure oor lol
Oi joi joi! Slaan hier nou…
Oi joi joi! Slaan hier nou vir jou 'n lekker reën bui uit, ek drink sommer koffie.
Anton, by ons sommer hael…
Anton, by ons sommer hael ook. Gelukkig is dit klein
Naand sê almal, dankie vir…
Naand sê almal, dankie vir die laat toelating?
Ek en ma was vanoggend gou Montana (Kolonnade Centre) toe om by 'n mede kampeerder goed te gaan haal, voor ons die papier handoek rolle om 12:00 kon kry, het ons so bietjie oorkant dir pad by Montana Traders gaan in loer.
Wat 'n lekker rustige en veilige plek om kers liggies en nog wat alles te kry. Lekker om so bietjie te kibbel oor die pryse en dan te koop, jy voel jy het waarde vir jou geld gekry.
Die pad vanaf Johannesburg was vrek besig, kan nie verstaan hoekom nie, dit is wel oggend piek gewees, maar dit is vakansie en Dinsdag. ?
Ons het ook darem so drie karavane op die pad tee gekom, en kekker jaloers geraak.
Goeie more…
Goeie more.
Tee is ook lekker vanoggend. Alles lyk en ruik so vars vanoggend.
Lekker dag vie elkeen
Ek begin soooo wakker word van my jaarlikse hibernasie.....
More Anton....
Hoe lyk die wereld deesdae?.... Enigiets gemis?.... zupta inni tronk? petrol prys gedaal?
Behoort tot volle bewysyn te wees so oor twee dae.....
Dan vlug hierdie vlak vark naa die vlaktes... hehehe
Dan is ek heel wakker vir so 30 dae, dan weer inni grot klimb vir my jaarlikse 335 hibernasie....
Môre Dusty en al die ander. …
Môre Dusty en al die ander. Besig besig besig.... Mooi dag vir almal.
Goeie môre almal. Is dit…
Goeie môre almal. Is dit Woensdag? Kan jy dit glo ![]()
Vandag moet ek suid beweeg - wonder by wie kan ek gaan koffie drink?
Lekker dag vir almal!
...en Deon jy moet asb nie te hard werk nie.
Warren - dit is minnis voor hy innis! ![]()
More mense
Ek hoop almal het lekker geslaap en is uitgerus. Reg vir hierdie Woensdag.
Gisteraand het gewys ons het 30% kans vir reën vandag maar dit beteken 70% kans dat dit nie gaan reën nie. Wonder watter odds gaan gebeur? Dit lyk bietjie bewolk.
Freda net vir die wat dalk…
Freda net vir die wat dalk nie weet nie... Daardie 30% beteken dat daar n moontlikheid is dat 30% van die area waarvoor daar voorspel word reen kan verwag.
Wat n oggend
More julle looi daai koffie en tee geniet hom. Het nuwe foon gekry ,en alle contacts verloor Freda het gelukikig vir mywatts up gestuur Anton, Deon en ander stuur vir my waats up asb sodat ek kan safe eish tegnolegie kan jou soms n middle vingger wys Lekke dag vir julle
Goeie more julle almal, …
Goeie more julle almal, dankie die tee was lekker, mag julle dag mooi loop.
Vandag maak ek klaar met kers versierings?
Het nuwe foon gekry ,en alle…
Het nuwe foon gekry ,en alle contacts verloor
Selfde met my gebeur laas week.
Het iemand Johann L se nr vir my. Asb whatsapp of sms? Wil vir hom gaan hello se. ![]()
Reën voorspelling
Segekok, jy het my nou iets geleer! Ek het dit sowaar nie geweet nie. En ek word altyd vies as dit volgens die nuus se voorspelling lyk of dit kan reën maar volgens internet vir PE wys dit niks. Na al die jare, leer ek nou dit! ![]()





Nog anni slaap wag virre ketel om self an te switch...
Letterlik...
I''m at the right company...
just waiting for sombody else to boil the blooming water....