Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -7 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -7 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -7 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -8 hours ago

Tee en Koffie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more.

Die eerste dag van die laaste maand van die jaar. 'n Jaar wat amper veby gevlieg het.

Tee gemaak en die koffie is aan die gang. Die wat koffie en tee gaan drink geniet dit.

Lekker dag vir elkeen. die wat gaan kamp moet dit voluit geniet en veilig ry. So ook die tuisblyers soos ek.

Centurion

Dusty

Sun, 10/12/2017 - 05:43

More Freda en ook almal wat hier lees. 

Lê ook al lankal wakker en was n bietjie lui om op te staan. Koffie sal vanoggend n bietjie moet wag. Almal sal wakker word van die ketel se kook.

Het half nege vanoggend ontbyt saam met skoonsus en dan terug huistoe.

Gister was nogal warm maar vanoggend is dit lekker koel hier voor die gastehuis se kuierhokkie waar ek sit en na die voëls luister.

Lekker dag vir elkeen

0
Centurion

Dusty

Sun, 10/12/2017 - 06:02

Freda, jy praat van daisies. Ek sal eendag veras moet word. Indien ek in n kis gesit word moet die kante vol gate geboor moet word sodat die wurms buite kan opgooi

0
Centurion

Dusty

Sun, 10/12/2017 - 15:52

Veilig tuis. Het baie voertuie op die oad gekry wat van agter lyk soos n bus. Wanneer ek langs dit kom sien ek dit is n sleepwa wat so hoog gelaai is.

Tot taxis wat my spoed van 110 km/uur na parkering laat lyk

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 10/12/2017 - 19:06

'n heerlike reën bui saam met 'n lekker beker koffie na 'n middag slapie na 'n heerlike hoender potjie.

Dusty ek is bly jy is veilig tuis en hoop julle kuiertjie was lekker smiley

0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 10/12/2017 - 20:05

Ek wens ek kon sê ons het 'n bui reën gehad, maar ongelukkig nie.   Maar die Sondag was lekker rustig, ongelukkig sonder 'n middagslapie.   Dusty ek is ook bly julle het veilig gery, te midde van al die snaakse goeters en onverskilliges wat op die paaie voorkom.   Deesdae, as jy die langpad vat, moet jy elke keer dankbaar was as jy jou bestemming veilig bereik.

Ek hoop almal is reg vir die nuwe week wat voorlê.

0

Dusty bly julle het lewendig ge-arriveer ja dit is soos Freda se die manne se "tricks " op die paaie is verstommend .Veral die N4 na Maputu daai taxi's met hulle treilers wat so oorlaai word .

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 10/12/2017 - 21:11

Dusty, bly julle is veilig terug, ek glo die kuiertjie wss lekker.

Hier het die weer nou op gekom, en dit blits so in die verte,  dalk weer bietjie reen vannaand?

0
Centurion

Dusty

Mon, 11/12/2017 - 05:33

Goeie more

Tee was lekker en die koffie is ook gereed.

Ligte bui reen weer vanoggend geval net voordat ons gery het

Lekker maandag vir elkeen

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 11/12/2017 - 06:31

Mag almal se Maandag voor die wind gaan.  En 'n goeie week vir almal.

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 11/12/2017 - 07:24

Goeie môre mense smiley

Julle moet 'n lekker dag en week hé. 

Dit is weer lekker koel vanoggend na nog druppels deur die nag. 

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 11/12/2017 - 07:59

Goeie more vir al die ore, okay oë in die geval, dankie tee was lekker, geniet julle tee of koffie.

Hier is daar ook so koel windjie en effens bewolk. Weer voorspel reen vir vandag.

Mag julle almal 'n veilige, vreugde volle week geniet.

0
Centurion

Dusty

Tue, 12/12/2017 - 05:26

Goeie more.

Lyk na nog 'n lekker dag. Tee smaak ook vorentoe.

Lekker dag vir elkeen

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus