
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Ja ek is seker daar gaan 'n…
Ja ek is seker daar gaan 'n plan gemaak word vir saam braai ![]()
(en 'n groepsfoto)
Julle is maar stil. Gaan…
Julle is maar stil. Gaan daar nog gekamp word?
Ons is reg ... bekruip…
Ons is reg
... bekruip hom so deur die koue ![]()
Kan nie wag vir Vrydag…
Kan nie wag vir Vrydag oggend nie... En ek gaat hom nie bekruip nie.....
Deon, gaan jy nog Donderdag…
Deon, gaan jy nog Donderdag reeds deur?
Dusty nee. By Hel1 se werk…
Dusty nee. By Hel1 se werk het goed baie vinnig gebeur en ons sal eers Vrydag oggend vroeg kan ry.
Ok. Dan sal ek maar alleen…
Ok. Dan sal ek maar alleen daar wees Donderdag
Ai ou Stoffel, dit klink…
Ai ou Stoffel, dit klink darem moeilik ![]()
Wie weet!? Dalk slaan ek nog 'n dag vroeër uit, hang af van kinders en skool en dinge ![]()
Man, Dit sal nou lekker…
Man, Dit sal nou lekker gewees het om saam met julle te kon kamp weer. Ongelikig wag ek nog vir my passpoort en ek spaar my laaste bladsye vir daai noot Traveling. Julle moet julle sterre kyk Kamp vreeslik geniet! Volgende kamp, Beslis!
Ons sien jou volgende keer…
Ons sien jou volgende keer Eddie ![]()
Groete aan daai kant ![]()
Hi eddie, lekker om weer van…
Hi eddie, lekker om weer van jou te hoor!
Eddie, jy is mos 'n man wat…
Eddie, jy is mos 'n man wat nie skrik vir die pad nie ?
Kom kyk saam ons na die sterre.
Ekstra dag bygevoeg. Ry…
Ekstra dag bygevoeg. Ry Donderdagoggend so 10:00 se kant.
Wa is gewas en amper klaar gepak.
Lekker. Ek het gou met die…
Lekker. Ek het gou met die eienaar gesels en hy sien uit daarna om ons te ontmoet. Iets van bier drink en baie gesels saterdag middag ?![]()
Van bier drink gepraat…
Van bier drink gepraat.....
op Broederstroom is daar n bottelstoor wat ingevoerde bier aanhou. Van die lekkerste wat ek al gedrink het het ek daar gekoop. My plan is om daar te stop Vrydag oggend. net moeilik met die wa want die parkeerplek is maar skraal.
Ongelukkig is dit ook nie cheap nie......
Nou nie goeie nuus nie maar…
Nou nie goeie nuus nie maar vodacom stop my kamp ek moet saterdag kempton se nuwe sentrale op die lug bring.
Ag nee man, dit is nou glad…
Ag nee man, dit is nou glad nie goeie nuus nie. Darem gaan jy vergoed word vir die werk.
Aggenee!!!! …
Aggenee!!!! ![]()
![]()
Jy moet dan maar lekker werk en ons sal dink aan jou (probeer dink aan jou)
Voorie, ek is bly jy se …
Voorie, ek is bly jy se "Probeer dink" g'n mens wat lekker kamp dink aan 'n arme drommel wat moet werk nie?





Beslis !!!
Beslis !!!