Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -49 minutes ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -3 hours ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -13 hours ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
Gabarone

Eddielsa

Sun, 20/05/2018 - 21:29

Man, Dit sal nou lekker gewees het om saam met julle te kon kamp weer. Ongelikig wag ek nog vir my passpoort en ek spaar my laaste bladsye vir daai noot Traveling. Julle moet julle sterre kyk Kamp vreeslik geniet! Volgende kamp, Beslis!

0
Meyerton

Segekok

Mon, 21/05/2018 - 09:38

Van bier drink gepraat.....

op Broederstroom is daar n bottelstoor wat ingevoerde bier aanhou. Van die lekkerste wat ek al gedrink het het ek daar gekoop. My plan is om daar te stop Vrydag oggend. net moeilik met die wa want die parkeerplek is maar skraal.

Ongelukkig is dit ook nie cheap nie......

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 22/05/2018 - 11:53

Aggenee!!!! cryingcrying

smiley  Jy moet dan maar lekker werk en ons sal dink aan jou (probeer dink aan jou) 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus