DIT GAAN LEKKER WEES! Ons is uitgenooi om te kamp by Drie Berge karavaanpark in Brits vir 'n week vanaf 16 tot 23 Desember 2018! Wat 'n lekker plek om bietjie te ontspan gedurende 'n Desember vakansietjie
![]()
Julle kan weer uitsien na 'n opgedateerde artikel met al die nuwe fasiliteite en veranderinge wat by Drie Berge aangebring is sedert ons vorige kamp in Desember 2017!
Dis gaaf van Drie Berge. …
Dis gaaf van Drie Berge. Glo julle gaan dit geniet. Net betyds terug by die huis vir Kersfeesete.
Drie Berge
Middag Voortrekker
Ter sielkundige voorbereiding vir jou kamp by die Berge onthou die "gadgets;
haelnette, muskiet afweermiddel, blinkseil en diep skadubome. O ja lugreeling en koue goet.
As jy wil weet waar om noodsaaklike proviand ensomeer aan te vul, moet jy maar vra. Brits woonwaens is nog daar indien jy kampgoete benodig.
Groete
Wessel
Dankie Wessels. Ek kry…
Dankie Wessels. Ek kry darem 'n nuwe Silver Seil / Flysheet vir my tent waentjie. Staan op my gunsteling nr 18 staanplek. Neem kennis van die muskiet goed en kou goeters ![]()
![]()
Lolla sal ook daar verjaar! ![]()
En onthou 'n staal hamer of…
En onthou 'n staal hamer of boor vir die tent penne. Dan ook jeyes fluid vir die slange. Dis 'n baie lekker plekkie, maar julle weet mos Voorie, julle was mos al daar?
Koletang, moet net nie jou…
Koletang, moet net nie jou koletang vergeet nie.
Ek maak nou al seker waar is jou naaste sjebeen en baie belangrik, sy oop en toemaak tye op Sondae...
Anton, julle gaan dit weer…
Anton, julle gaan dit weer geniet.👍
Ja swaer, is swaar swaer, daai plek is nie bietjie warm nie, jy bak jou bacon sonder vuur van onder af, eiers kook gaar in die son😂. Maar, dit is 'n lieflike oord, tyd dat ons ook weer daar gaan plak.
Volgende week hierdie tyd…
Volgende week hierdie tyd sit ons hopelik langs 'n lekker vuurtjie by ons kamp by staanplek nr 18. ![]()
Ons sien vreeslik baie uit daarna en hoef nog net 7 slapies af te tel. Hierdie laaste werks week met al sy duisend laaste uitdagings van die jaar moet net gou en glad verbygaan, want die Louw's het 'n ordentlike wegbreek en vakansie nodig. 2018 was 'n dol, besige en uitdagende jaar vir ons en ek sien uit na 'n lekker ontspanne tydjie saam met my vrou en die kabouters! Visvang, stap, speel, swem, braai en baie son! (hopelik 'n paar dae se kamp reën ook) ![]()
Ons kan nie wag vir ons Drie Berge wegbreek nie - en daarna oppak en ry vir nog 8 nagte se kamp net om die draai van Drie Berge!
Gaan Arie ook daar wees, kan…
Gaan Arie ook daar wees, kan nie onthou waar hulle Desember gaan wees nie? Geniet dit, dink jy daar gaan iets verander het van laas jaar?
Môre leeu, nee Arie -hulle…
Môre leeu, nee Arie -hulle kamp nie hierdie jaar by Drie Berge nie. Ek dink hulle is vir nog 'n maand by Shamah? So ver ek weet het Drie Berge ook hulle kamp tydperke verander en gaan na hierdie hoog seisoen nie meer week kamp toelaat nie en ook nie maand- en permanente kampers nie.
Soos ek verstaan het hulle die nuwe swembaddens en geriewe naby die ingang voltooi en sien ons dus uit daarna om dit te sien. Ek glo nie inigiets by die karavaanpark self het verander. Groete
Môre Anton, neem asb baie…
Môre Anton, neem asb baie fotos as julle daar is. Sal graag wil sien hoe dit nou daar lyk.
Môre Anton, neem asb baie…
Môre Anton, neem asb baie fotos as julle daar is.
Dit is die deal! Ek bring vir julle 'n nuwe artikel met nog baie foto's ![]()
Anton, nog 'n blitsige video…
Anton, nog 'n blitsige video van die opslaan ook, asseblief. Wys 'n bietjie vir ons hoe Lolla woeker.![]()
Ja Anton, volg Arie se mooi…
Ja Anton, volg Arie se mooi voorbeeld en laat dinge gebeur onder jou persoonlike toesig.![]()
Wys 'n bietjie vir ons hoe Lolla woeker.
Ons is nog net 6 jaar…
Ons is nog net 6 jaar getroud, en het nog baie (leer) werk om te doen voor ek by Arie se 49jr kom! Hy is al 'n meester. Hier by ons is Lolla die een wat met die sweep staan ![]()
n Mens kry nie n kwaai vrou…
n Mens kry nie n kwaai vrou nie, net n bang man
Ek is bang vir daai sweep …
Ek is bang vir daai sweep
Ek is bang vir daai sweep
More Voories
There is a place in the South of JHB. Well it may no longer exist, but anyhow it was called Stirrup club.... Part of it was an old slasto quarry...
Anyhow in my biking days I used to go there for a day-out... have a braai - picnic and ride the horses that where for hire.
The old man...... A regte vat-nie-kak-nie Africkaans fellow......... never forget him, quite a character.... Walked barfoot all over the place, and had a voice like frigging bull-horn, used to shout at the stable boys.... NONSENSE.. (yes one of black stable hands was called nonsense) KRY VIR MY... (Die of daai perd) REG.... Depending on who had come to hire a horse....
Sat in his chair outside the horse corralls all day, had a little cloth bank bag for the money.... Shortpants and a shirt. well, if it had one button on it...... One hell of a character...
Anyhow he had a number of whips at hand that he used to keep the horses "in toom" with...
Anyhow I used to talk to him and he once <very proudly> said to me Ek het nog nooit een van my perde seer gemaak....
Turns out he could curl a voorslag whip exactly where he wanted.....
He showed me by cracking the whip on a full distance hit and curling the whip round my extended arm.... Left only a slight mark on my fore-arm.................
You do know why a voorslag sweep cracks?.. The tip is travelling when it curls back it actually creates a sonic boom by breaking the speed of sound......
A little nonsense thing I happen to know....
I have no doubt whatsoever, if he chose otherwise, with the end of the whip, he could cut as deep as he wished if he so wanted...........
An amazing skill... not to be trifled with.....
I used to often think of the book Jock of the bushveldt, where they describe going up the berg, and the drivers could flick a fly off the ear of the Voortrekker oxen, and think it was "Writers - licence" to exaggerate a little.......... Trust me, I believe it.....No exaggeration.
SIGH...... I wish I could just go back to my biking days.
Lived in my leather pants & jacket, N' grondseil, goedkoop lilo om op te slaap en n beker van n baked-beans blik en n draad-hanger vir n handle.....
So blooming carefree....
Warren as the say
As they say less is more I enjoy your explanation of live and camping Warren ![]()







Gaan groot Voorie
Kan net lekke wees geniet