Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Nico, ek hou daai video clip…
Nico, ek hou daai video clip van Voortrekker in gedagte, hy is blits vinnig, vinnig genoeg om almal te kom help.
Jy sal my moet help. Daai wa van jou slaan vinnig op.
O nee, so maklik gaan jy nie…
O nee, so maklik gaan jy nie hier uit kom nie, ek sal vir jou wag😂
Ok, ek sal dan so 3pm daar wees?
Ai is jammer Petra het die…
Ai is jammer Petra het die rug probleem, anders sou ek haar stuur om julle kampe op te sit!
Ek vattiekakkie Ek hoop…
Ek vattiekakkie
Ek hoop nie jy kamp ook so vinnig nie, want dan is jy terug by die huis voor ek oor die spruit is ?
Goed, ek sal wag tot julle…
Goed, ek sal wag tot julle klaar is, dan roep, sodat julle myne kan kom aan mekaar plak, en onthou, ek is vol draad werk as dit by penne en anker toue kom. Alles moet presies in lyn wees, ewe ver van die pale, regte hoeke ens ens 😂
Ek is duur en my werk baie swak sal eerder aan beveel dat jy voortrekker gebruik
Desperatly looking for volunteers....
Ski, if that's your camp-pitch ethic, then boy! I need you as team leader.....
I wanna set up my tent collection for all of you to see....
29 tents.......
Ek kan dalk help, maar ek…
Ek kan dalk help, maar ek raak vreeslik gou dors ![]()
G'n problem, daars n dam... Kan ek op jou staatmaak?
Elke tent is n "kit"....... Oor die 600 tent penne, wat moet in en uit....
4 familie tente.....
Een army tent
die res is 2 - 3 en 4 man goed....
Change of mind, Warren, let…
Change of mind, Warren, let me know when you are done, I will then arrive soon after😂
I wanna set up my tent collection for all of you to see....
29 tents.......
Awwwwwww fader......
But then there's still Voories / Gryswater / Groot G / en so hele klomp vroumense wat kan handjie by-sit.....
Word ek al weer ingesleep by…
Word ek al weer ingesleep by die bespreking. ![]()
Ek kamp die naweek na julle daar was.
Sionsberg het my gevra of ek kan. Iemand moet glo daar gaan skoon maak. ![]()
Harry, jy gaan baie mense…
Harry, jy gaan baie mense nodig hê, daar kom 'n paar skole daar bymekaar vir sport gedurende die week na die saamtrek![]()
Thanks Harry Moerse gaawe van U
So I can leave the packing up of 29 tents to you then?![]()
Word ek al weer…
Word ek al weer ingesleep by die bespreking.
Ek kamp die naweek na julle daar was.
Sionsberg het my gevra of ek kan. Iemand moet glo daar gaan skoon maak.
Harry vat jy bakkie met sleepwa vir al die bier bottels wat leeg gaan wees. Warren gaan SAB lorrie moet bring om almal wat help opslaan se dors te les.
Lekker Markus en Alida van…
Lekker Markus en Alida van Spore vir Jesus! Julle bespreking is bevestig! Ons sien uit daarna om daardie oulike nuwe boswa van julle van nader te sien!
Anton - ek het ma nou al so…
Anton - ek het ma nou al so 50% omgepraat om te gaan.
As jy wil kan ek daar 'n draai gaan maak en so 'n paar fotos neem vir die mense wat nie die oord ken nie
Ek't nou net met die GROOOT baas gepraat
As you may know, at the skouer-skuur's (get together's) I do a "theme camp" like the 1974 bos-oorlog persoonlike skuiling that I did at mabalingwe that Groot-G / Arrie & Gryswater shared....
(I also think Voortrekker dived in there from time to time, but that's another very scary story altogether)....
So I outlined my idea for this skouer-skuur (Gomgat Traalie by die vis-water) and he asked me very very nicely not to make the forum's name skandelik, and please pick another theme......
So being the so very nice and considerate person I am, I've picked another theme............ You lot will just have to wait & see what it is......
BUT......
Like I did my display of cookers at mabalelik lieg, just for interest's sake, I'm going to do a time lapse video... (Like Voortrekker's one) of how to put up a 5x5 army tent on my own, and how to fold it up properly.
As I'm going to be there from Wednesday, makes no difference to me when I do the video, but does anyone actually want to watch me do it? If not then I'll tackle it on the Wednesday - Thursday when it's quiet............
I'm quite happy to wait and do it on the Saturday if anyone wants to see how it's done....
1974 SA Army bos-oorlog persoonlike skuiling that I did at Mabalingwe that Groot-G / Arrie & Gryswater shared....
ek het ma nou al so 50%…
ek het ma nou al so 50% omgepraat om te gaan.
Ai dit maak my hartjie so bly om dit te hoor
So dan kan jy solank jou 50% deposito betaal? ![]()
Dit sal nou nice wees as jy foto's kan neem - en sommer bietjie by die bestuur gaan kuier ![]()





Ek behoort do reen 12:00…
Ok, ek sal dan so 3pm daar wees?