Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -10 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -10 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -14 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -18 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -19 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart

Al wat ek se ek weet nie wie langs my gaan staan nie maar ongelukig vir hulle moet hulle langs n homemade wa kamp en ons sal langs ryk mense met fabriek wa kamp.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 08/01/2019 - 06:57

Dit gaan glo die week gebeur. Mechanic maar eers vandag oop.

Hoop ek.

Hulle sal hom ook onder mooi moet skoon spuit, want alles ruik na diesel.

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 08/01/2019 - 16:26

Hulle kom more 07h15 die gebreekte pyp afhaal en dan gaan hulle hom reg maak sodat hulle Froggy kan ry na hulle werks winkel.

Dan gaan hulle, al 5 pype vervang met nuwes by hulle werkswinkel. Ek weet hulle gaan sukkel, want daar is nie baie spasies vir jou hande nie, maar hulle het die regte gereedskap daarvoor.

Ons gaan sommer heg stukkies tussen al die pypies sit om vibrasie te beperk vir die toekoms.

Wil einde van die maand of begin Februarie gaan kamp, (moontlik Soetdoring of Bloekompoort) want Desember was dit in n "cabin" en dit is mos NIE kamp nie.

Gaan mid Februarie ook Clarens toe vir n week. (nie met Froggy nie) Het n week se punte by n Holiday Club verniet gekry.

April is dit Hartenbos vir 10 dae. 

Dankie almal vir die belangstelling

0
Brackenfell

HennieBo

Fri, 11/01/2019 - 09:54

Hulle kom more 07h15 die gebreekte pyp afhaal en dan gaan hulle hom reg maak sodat hulle Froggy kan ry na hulle werks winkel.

Harry, het hulle toe vir Froggy kom haal?

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 11/01/2019 - 14:46

Hennie, hulle het eergister die gebreekte pyp afgehaal en tydelik reg gemaak.

Gister het hulle reg gemaakte pyp opgesit en is hier weg met hom (sonder lekke).

Shawn hy is nou by hulle op die oomblik. Hopenlik is hy reg voor volgend vrydag.

Daar is n plek die soort van pype opmaak vir Mercedes trokke en daar is besluit om van hulle diens gebruikte maak. Hulle soek net n voorbeeld van elke pyp dan buig hulle nuwe pype daar volgens. Hulle vra so R 2000.00 vir n stel waar Mercedes self R 5000 excl. Vat vra vir n stel.

Ek gaan sommer die ou stel pype in Froggy hou, net vir ingeval. Hulle is nou almal heel, maar ek wil nuwes in hê. Net vir nood.

Dankie vir die belangstel.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 11/01/2019 - 16:51

Harry, dit is daylight robbery,

Hulle vra so R 2000.00 vir n stel waar Mercedes self R 5000 excl. Vat vra vir n stel.

Jy kan amper drie stelle koop om by MB se prys te kom. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus