Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Watter deel van die Toyota…
Watter deel van die Toyota bussie vind jy lagwekkend??
die fiet dat die toyota bussie vergelyk word met die gesprek oor quntum karavaan.
Toyota bussie
Môre Ski
Dankie, ek het daardie vergelyking gemis, sal nie sê wat ek lagwekkend vind nie.
Wessel
Watter deel van die Toyota…
Watter deel van die Toyota bussie vind jy lagwekkend??
Seker maar die deel tussen die 2 bumpers
Seker maar die deel tussen…
Seker maar die deel tussen die 2 bumpers
Ek sou nou weer dink dit is die gedeelte agter die stuurwiel? ![]()
Lekker Pieter Britz! Welkom!…
Lekker Pieter Britz! Welkom!
Ons sien uit om saam met julle te kamp by Sionbergh! ![]()
Gaan my allie af-werk gedeurende die kamp....
Lyk my ek gaan my allie af-werk gedeurende die kamp....
Oorweeg om my “sewing” machien saam te bring, om so “wind-skirt”op een van my tente vas te werk met Velcro en al daai dinge
Defnitief gaan n “time-lapse” video doen van op en af slaan van my 5x5 army tent
Miskien my 40 yaar oue ongebruikte SA army 2 plaat stoofie wat 100 % voledig is anni go kry....
Dan is daar so n “theme” Kamp wat moet gestig word.....
En nog by is een, twee of selfs drie boomelaars se gesaamelike plekkie wat aanmekaar moet kom
YIP.... lekker, ek’s volstoom besig met kamp en kamp goed, julle sal moet vroegtydig boek as julle besoek will maak....
Warren, lyk my jy gaan weer…
Warren, lyk my jy gaan weer lekker bedrywig wees by die saamtrek. En al die nat agter die ore manne 'n ding of twee leer.![]()
Nee wat jy karavaan is reg
Nee wat my karavaan is reg ![]()
Warren, gaan jy dan nie tent opslaan en skou nie ?
My wa sal reg wees vir kamp…
My wa sal reg wees vir kamp. Nie reg nie maar kan kamp. ek wag vir spares van dometic af.
Warren, gaan jy dan nie tent…
Warren, gaan jy dan nie tent opslaan en skou nie ?
Dag-se Willem,
Tot dusver, niemand het hulle plek inni stadium bespreek om te kyk-en-leer hoe om baas to raak van so meneer van n tent, dus weet ek nou nie soo mooi nie, want ekkies wil bitter graag ook die Beeld skou wil bywoon, om te kyk na alli goed wat ek nie gaan koop en gevra vir geleenheid en Voories gaan en my genooi om saam.....
Dus is my keuse: - Harde werk of lekker gemaklik ry saam n biellie van n gesellige ou.....
Buitendien, is daar een moerse donker wolk oppi horizon...
Ek’s nou gatvo* vir my skoon-dogter se aanhoudige k*k houding teenoor my, en ek’t die wet van Transvaal neergeslaan oppi tafel en gese tot hier, en nie n ent verder, ek pak my goed en vat my pad............ En ek ry saam my cheque-book.
Sy moet gou kies of ek kies.... daai storie kan somme die hele ding belemmer....
Ek’t het genoeg emmers vol stront in my lewe gehad om op hierdie stadium en ouderdom nog moet bysit...
Soos ek vir haar gistraand gese, al is nie vir haar belangrik, toe hierdie ding ontraafel, al wat orr is vir my is om darm in vreede te vrek.....
Ge nie meer n bliksem meer nie... genoeg gehad....
Sê hulle Warren! Genoeg is…
Sê hulle Warren! Genoeg is genoeg!
Jy kan enige tyd saam met my na die Sionbergh Buitelug Skou toe gaan. Ek gaan so 6am Saterdagoggend ry
beplan om vroeg daar te wees en die hele dag daar te bly ![]()
Jy kan enige tyd saam met my…
Jy kan enige tyd saam met my na die Sionbergh Buitelug Skou toe gaan. Ek gaan so 6am Saterdagoggend ry
beplan om vroeg daar te wees en die hele dag daar te bly
Ek gaan julle wen ek gaan vrydag aand voor die hek slaap
Ek skuld nou niks jihaa nou…
Ek skuld nou niks jihaa nou nog net paar dae en een kamp dan is dit die saamtrek.
Op die stadium
What will be will be, but for now it looks like I'm out...





Dankie Fransie - Betaling…
Dankie Fransie - Betaling is ontvang en jou bespreking bevestig vir 2 staanplekke