Goeie môre medekampers.
Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.
Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
Môre
Dis Donderdag, hoe sê Spek altyd? Môre kan julle sê dit is naweek. Ek spring hom voor vanoggend.![]()
Len, ek dink ook Frank Opperman is 'n baie goeie akteur. Het nog nie sy dominee fliek gesien nie. Toe hy aan Strictly come dancing deelgeneem het, het hy lank ingebly omdat hy so gewild is by die mense, nie oor sy dancing skills nie.
Julle moet almal 'n wonderlike dag hê.
Goeie môre kampforum, julle…
Goeie môre kampforum, julle moet die dag geniet.
Ek gaan vandag dinge reg kry vir more oggend se sleep, vir 'n week, na Eastco Magalies![]()
Mooore Voooorrie en almal…
Mooore Voooorrie en almal. Laat dit met julle goedgaan daar waar julle vandag is en mag die voorspoed jou verveel.
Ja jy is reg Antie F, ek laaik darem maar 'n naweek. Dis amper soos lunch tyd...net beter![]()
![]()
Fettling.....
Fettling..... the ART of fixing / maintaining / servicing and re-abilitationg pressure stoves, gas stoves - pressure & gas lamps braais & cookers....
Now you all have learn't something.....
A thatk you would be nice....
So I was up at 01:00 this morning after my usual widdle-waddle looking at U-tube videos on my tablet (unlike here at work, my tablet's got sound) learning all about fettling and fixin Optimus R8 pressure stoves
So now my brain's feels like it's frozen-minced meat and uncle klaas vaakie has taken up board & lodgings in my head....
Got lotsa tips and advice....
On my second cuppa tea, using 2 tea-bags per cup
Neef se die stoofie is Vrydag oppi pad...kanniewagnie soos n kat op n Iskor staal dak in die Karoo in somer......... It's been some 20 - 25 years looking for one.......
Goeie More almal. Geseende…
Goeie More almal. Geseende dag vir julle. Sien dit reen weer in die wildtuin (Kruger).
Môre sê Kampforum. Geniet…
Môre sê Kampforum.
Geniet jou dag in verede.
Goeiemôre Gerhard. Hoop dit…
Goeiemôre Gerhard.
Hoop dit gaan goed?
Goeie more almal. Mag julle…
Goeie more almal. Mag julle awesome dag he!
Hallo Noel Dieselfde vir…
Hallo Noel
Dieselfde vir julle! Sien jou een van die dae ![]()
Warren..............
Warren : As requested, thank you !
Kampforum : Goeie môre !
Vandag gaap die kraaie hier by ons met ongelukkig geen vooruitsig vir reën nie. Maar ons is vol vertroue ons beurt gaan kom.
Lekker dag aan almal.
Slaap Tyd
Spook nog steeds met krag.
Was weer 'n keer af gewees (derde keer vandag) en het nou net weer aangekom. Was vandag af vir 9 ure.
Het gou generator van auto start gaan afhaal. Wil nie hê hy moet raas deur die nag nie.
Gister het weerlig hiernaby my huis vasgeslaan. PC netwerk na my hout huis "boardroom" is uitgeslaan, 2 CCTV kameras en paar LED ligte in die huis het ook gegroet. Ons ore het lekker gesing in die kantoor. Een werker het tot die "deck" geslaan en ek moes hom ophelp. Almal het net n blou vonk gesien. Natuurlik ons wit geskrik ![]()
Lekker nagrus, of moet ek sê goeie more, dit is vrydag ![]()
Môre Harry, en ook die wat…
Môre Harry, en ook die wat nou so lekker lê en slaap.
Klaas vakie het my adres geskip vannaand, weereens, en ek moet oor paar uur haak en sleep, dit gaan 'n lang dag wees.
More Harry en Johann en ook…
More Harry en Johann en ook die res.
Sterkte vit julle 2 mwt die staarsiekte. Johann, geniet die wegbreek.
Tee smaak vorentoe en koffie is ook aan die gang. Sal nou nou kan skink.
Dit voel vir my deesdae daar is net Maandae en Vrydae. Die week het skaars begin dan is dit weer Vrydag.
Lekker dag en naweek
Goeie môre almal. Lekker dag…
Goeie môre almal. Lekker dag vir julle.





Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal. Geniet julle dag. Was al klaar by die lughawe (Lanseria) om my skoonseun te gaan aflaai aangesien hy 2 dae in Durban gaan werk. Ek werk vandag vanaf die huis.