Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -19 minutes ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Hallo Almal November 2026 Goeie Hout -10 hours ago
eendag was daar 3 rampokkers/kaartmanetjies November 2026 Wessel Strydom -14 hours ago

Februarie 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre medekampers.

Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.

Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.

Lekker dag en naweek vir elkeen.

Brackenfell

HennieBo

Thu, 07/02/2019 - 06:22

Goeie môre almal. Geniet julle dag. Was al klaar by die lughawe (Lanseria) om my skoonseun te gaan aflaai aangesien hy 2 dae in Durban gaan werk. Ek werk vandag vanaf die huis.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 07/02/2019 - 06:28

Dis Donderdag, hoe sê Spek altyd?   Môre kan julle sê dit is naweek.   Ek spring hom voor vanoggend.laugh

Len, ek dink ook Frank Opperman is 'n baie goeie akteur.  Het nog nie sy dominee fliek gesien nie.  Toe hy aan Strictly come dancing deelgeneem het, het hy  lank ingebly omdat hy so gewild is by die mense, nie oor sy dancing skills nie.laugh    

Julle moet almal 'n wonderlike dag hê.

0

Mooore Voooorrie en almal. Laat dit met julle goedgaan daar waar julle vandag is en mag die voorspoed jou verveel.

Ja jy is reg Antie F, ek laaik darem maar 'n naweek.  Dis amper soos lunch tyd...net beterwinklaugh

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 07/02/2019 - 07:02

Fettling..... the ART of fixing / maintaining / servicing and re-abilitationg pressure stoves, gas stoves - pressure & gas lamps braais & cookers....

Now you all have learn't something.....

A thatk you would be nice....

So I was up at 01:00 this morning after my usual widdle-waddle looking at U-tube videos on my tablet (unlike here at work, my tablet's got sound) learning all about fettling and fixin Optimus R8 pressure stoves

So now my brain's feels like it's frozen-minced meat and uncle klaas vaakie has taken up board & lodgings in my head....

Got lotsa tips and advice....

On my second cuppa tea, using 2 tea-bags per cup

Neef se die stoofie is Vrydag oppi pad...kanniewagnie soos n kat op n Iskor staal dak in die Karoo in somer......... It's been some 20 - 25 years looking for one.......

 

 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 07/02/2019 - 09:01

Warren : As requested, thank you !

Kampforum : Goeie môre !

Vandag gaap die kraaie hier by ons met ongelukkig geen vooruitsig vir reën nie.  Maar ons is vol vertroue ons beurt gaan kom.

Lekker dag aan almal.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 08/02/2019 - 00:24

Spook nog steeds met krag.

Was weer 'n keer af gewees (derde keer vandag) en het nou net weer aangekom. Was vandag af vir 9 ure.

Het gou generator van auto start gaan afhaal. Wil nie hê hy moet raas deur die nag nie.

Gister het weerlig hiernaby my huis vasgeslaan. PC netwerk na my hout huis "boardroom" is uitgeslaan, 2 CCTV kameras en paar LED ligte in die huis het ook gegroet. Ons ore het lekker gesing in die kantoor. Een werker het tot die "deck" geslaan en ek moes hom ophelp. Almal het net n blou vonk gesien. Natuurlik ons wit geskrik surprise

Lekker nagrus, of moet ek sê goeie more, dit is vrydag smiley

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 08/02/2019 - 00:40

Môre Harry, en ook die wat nou so lekker lê en slaap.

Klaas vakie het my adres geskip vannaand, weereens, en ek moet oor paar uur haak en sleep,  dit gaan 'n lang dag wees.

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 08/02/2019 - 05:14

More Harry en Johann en ook die res.

Sterkte vit julle 2 mwt die staarsiekte. Johann, geniet die wegbreek.

Tee smaak vorentoe en koffie is ook aan die gang. Sal nou nou kan skink.

Dit voel vir my deesdae daar is net Maandae en Vrydae. Die week het skaars begin dan is dit weer Vrydag.

Lekker dag en naweek

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus