Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -6 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -7 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -8 hours ago

En die reën val lekker

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ek het nou al oor die 100mm uitgegooi van Donderdag af.

Hoop dit val waar dit nodig is 🙏 

Oudtshoorn

neef Herman

Wed, 02/02/2022 - 16:06

Hier was ons gebukkend onder versengende hitte. Veld van lower groen tot bruin en hard gebrand in 3 weke..gister so ligte donderbui met 2mm reen. Vandag 12uur liggies begin reen en dit reen nog steeds, net bietjie drukkend, voel of ek in Durban sit.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 17/12/2024 - 07:57

Ons het deurnag 50 mm reen gekry spruite loop weer dankie Abba vir seen

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 17/12/2024 - 09:16

....in Brits omgewing. Darem 21mm vir Desember tot hede. 

Plek-plek lê bote al droog langs Hartbeespoortdam.                       

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus