Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -1 hour ago
Auchterlonie Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Molle Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Rona Rock View Lodge Nelspruit Johann L -2 hours ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago

En die reën val lekker

Heidelberg GP
Submitted by StephanS on
Forums

Ek het nou al oor die 100mm uitgegooi van Donderdag af.

Hoop dit val waar dit nodig is 🙏 

Oudtshoorn

neef Herman

Wed, 02/02/2022 - 16:06

Hier was ons gebukkend onder versengende hitte. Veld van lower groen tot bruin en hard gebrand in 3 weke..gister so ligte donderbui met 2mm reen. Vandag 12uur liggies begin reen en dit reen nog steeds, net bietjie drukkend, voel of ek in Durban sit.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 17/12/2024 - 07:57

Ons het deurnag 50 mm reen gekry spruite loop weer dankie Abba vir seen

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 17/12/2024 - 09:16

....in Brits omgewing. Darem 21mm vir Desember tot hede. 

Plek-plek lê bote al droog langs Hartbeespoortdam.                       

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus