Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -3 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -4 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -6 hours ago
Jy is reg Geert............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -7 hours ago
Korrek Wessel............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -7 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Mal bul

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Hier loop 'n alleen loper Afrikaner bul hier op die wildsplaas rond. volgens die eienaar het die bul lank saam met 'n Eland hier rondgeloop, maar soos die bul ouer word wou die Eland hom nie meer by haar toelaat nie.

0

Petrus se wa

Florauna, Pretoria
Profile picture for user chris dupreez
Submitted by chris dupreez on

Goeie more kamp vriende, Gideon het my gister geskakel oor die waentjie wat gekoop is met die doel om nog n wa vir Andriesvale se mense te skenk. Die wa staan daar by sy huis en hy het nog nie tyd gehad om hom reg te maak nie. Die wa het houtvrot in die voorste gedeelte.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus