Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -3 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -4 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -6 hours ago
Jy is reg Geert............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -7 hours ago
Korrek Wessel............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -7 hours ago

Nuwe Onderwerpe

KKNK 2017 Oudtshoorn

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ons het pas teruggekeer van ons jaarlikse besoekie aan die KKNK.  Die fees duur 8 dae, maar ons het die gebruik om net die laaste 4 dae dit by te woon.  Ons het Woensdagoggend hier weggespring en met die R62 gekry oor Montagu, Ladismith en op Barrydale 'n ontbyt weggeslaan by

0

Uitstappie vandag

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Net hier naby Cannon Rocks is daar 'n grondpad wat na die teenoorgestelde rigting draai.  Tot nou ignoreer ons dit net.  Oor die naweek sê iemand vir ons die grondpad loop tot by Alexandria en as jy nie omgee vir grondpad nie, is die natuurskoon nogal mooi.

0

Die Weer

Profile picture for user JanBike
Submitted by JanBike on
Forums

Ek en my broer beplan so n mini toer na Oos Transvaal. Ons besoek Swadini, Merry Pebbles, en Badplaas. Ons gaan Mei maand. Hoe koud is dit daai tyd van die jaar? Wil weet of ons vir winter en somer moet pak.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus