6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Swadini loshande Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Ek neig om te verskil Forever Swadini of ATKV… Chris Boucher -4 years ago
Eiland Spa Forever Swadini of ATKV… wessels -4 years ago
Eiland / Swadini Forever Swadini of ATKV… Servaas -4 years ago
Gou n ander oord ook bespreek Forever Swadini of ATKV… Josef Willem -4 years ago
Tshipise ... Forever Swadini of ATKV… Willem Brits -4 years ago

OPVOU VAN 'N DOMETENT

Potch
Submitted by TORA on
Forums

Lyk my ek het nooit die fotos hier gepost nie. ek het al baie ouens sien sukkel om hulle tent op te vou vernaamklik 'n dome tent. Hier is hoe jy dit doen.Eerste gedeelte

Ek is nog altyd hier rond, maar het nie werklik iets van waarde gehad om te deel nie .Dan lees ek maar wat die ander manne skryf. Kan mens meer as een foto op 'n slag post .ek kry net een gepost op 'n slag.

Centurion

Voortrekker

Sun, 05/11/2017 - 05:09

Ek het jou al hier sien rond sluip wink

Wat foto laai aanbetref, ja jy kan met die editor meer as een foto aai, maar dit neem bietjie speel en oefen om jou layout te beplan.   Wanneer jy 'n foto laai kan jy ook die "caption" opsie kies wat jou toelaat om bewoording reg onder die foto te plaas.

DAN is daar 'n nuwe 2de  en makliker opsie vir foto's laai in die "inset of comment" fase, wanneer jy kommentaar lewer.... scroll heel af en jy sal sien daar is 'n foto laai blokkie wat jou sal toelaat om 2 fotos te laai.  

Ek hoop dit maak sin?  beste is om maar te speel. Jy kan al jou insette "preview" voor dit finaal ge-save word.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus