Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -3 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -3 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Johan Umfula Johann L -3 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

1970 Jurgens 500 Deluxe - Restorasie

Elarduspark
Submitted by GerhardM on
Forums

Soos almal nou al weet het die 1970 Jurgens 500 Deluxe aandag nodig, daai werk het nou Saterdag wat verby is begin. smiley

Ek het begin met die agterkant van die wa se uitmekaar haal. Die bankies is uit en die vrot binne muur is uit geruk. Ek het ook van die grys vinyl teels gelig om te kyk hoekom hulle in die middel van die vloer gebars het, net bang daar is fout met die vloer. Die vloer is in 3 stukke ingesit en makeer gelukkig niks nie. Nou Saterdag gaan ek al die bedrading uit mekaar haal en onder die wa in conduit pyp hardloop na die spesifieke punte toe en als netjies maak om die binnekant ook te kan nietjies kry weer. Die ou gas pype word ook finaal uitgehaal en die vloer weer geseel waar hulle nou is. Die agterste 3 ruite word ook in die volgende weke uitgehaal geseel en terug gesit. Die fotos volg nou.

video
Elarduspark

GerhardM

Thu, 30/05/2019 - 13:27

Ek dink nou, die draad het tot 'n einde gekom. Als wat ons moes doen aan die wa is gedoen en daar is niks groot werk meer nie. As ek van nou af dalk weer ietsie verander of doen dan maak ek 'n nuwe draad sodat daar nuwe lees stof is vir die forum. wink

0
Elarduspark

GerhardM

Thu, 30/05/2019 - 13:43

Oom Willem ek sien hy wys onder mees populêr op nr 12 aan die linkerkant van die skerm, net bo nuwe lede se blokkie. surprise

0
Elarduspark

GerhardM

Thu, 30/05/2019 - 13:58

Ag ok oom die hoof. Sal maar nog hier plaas as dit moet wink Jou mascot is vir nou so vêr as wat ek kon doen 

0

Hi G, remember that I have a goodly number of the original Jurgens specific poles, both thick & thin going for a song...

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 31/05/2019 - 08:40

ek sien hy wys onder mees populêr op nr 12 aan die linkerkant van die skerm, net bo nuwe lede se blokkie.

Ja dit is waar ek dit gesien het.  yes

0
Elarduspark

GerhardM

Mon, 17/06/2019 - 17:52

Die deur binne is nou reg gemaak.

Deur
Deur nou ook wit soos die mure binne

Die finale besluit is nou dat die 'Ou Lady' verkoop word. wink Ons kyk nou na die '84/85 enkel as Exclusive of anders 'n Wilk Ruby of Topaz.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 18/06/2019 - 10:32

Gerhard gebruik die forum om te wys wat jy gedoen het annie koper nee wat die ou lady sal nie lank staan nie wink

0
Elarduspark

GerhardM

Wed, 03/07/2019 - 08:13

Oom Willem, die stand van die 1970 model is onveranderd. Ek het na die deur se werk nog niks weer gedoen nie. Kry geen tyd vir die werk nie

0
Centurion

Dusty

Sat, 06/07/2019 - 04:53

Gerhard, ek dink ons almal het maar in ons lewens daai probleem gehad. Glo dat daar weer 'n rustige tyd sal kom. 

Ek was ook altyd Saterdag vir Saterdag besig tot iemand vir my 'n sekere gesegde verduidelik het. 

"It is from only work and no play that he passed away" 

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 06/07/2019 - 06:10

Ja dis n besige tyd vir meeste van ons maar sterkte met ou lady en Stoffel dis so waar wat jy se dit kom neer dat ons meer tyd moet maak vir ons self en ander en minder by werk wees en ja terwyl ek hier tik is ek by my werkwinksurprise

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 06/07/2019 - 07:27

Stoffel, daai is ernstige woorde, ek het dit ook eers besef so jaar voor ek met pensioen gegaan het.

Ek sê nie mens moet slapgat wees nie, maar daar is perke vir alles, en ongelukkig, in vandag se lewe, moet die werkers ook maar hul werk oppas, daar is baie wat nie werk kry nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus