6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -3 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -12 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -14 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -16 hours ago

Eclipse 26 Feb 2017

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Ek plaas hierdie onder die fotograaf forum aangesien ek gaan probeer om dit af te neem vandag.
Hopenlik hou die sonskynweer hier in Pretoria en word dit nie weer bewolk nie.
Die verduistering sit laag vandag en loop in die sonsondergang in, maar peak darem so 30 min voor die Son verdwyn.

Volg hierdie skakel om meer te lees: Eclipse JHB 26 Feb 2017

p

Ek is nou hier by klapperkop besig om die stryd tussen son en maan af te neem.

Ek beplan al hierdie sessie vir maande.

Dit was 'n ongelooflike ondervinding, veral die laaste 10 minute voor die son gesak het. 

Hierso van die Kiekies:

e
2
3
4
5

Die vorige foto's was met 'n spesiale filter geneem.

Hierdie kon ek inkry sonder filter toe die son agter wolke inbeweeg.

6

En die Eindproduk waar alles bymekaar gebring word om die storie te vertel.

e

 

HARRY DU RANDT: Baie mooi foto's

LOLLA: Dit is stunning Voortrekker! Jy mag maar.

JOHANN L: Besonderse mooi fotos, dankie.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus