Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Nou toe nou...
Now Iâm confused.... All these years.... 60 of them, and Iâm very confused...
See not that Iâm any kind of alcoholic drinker of any kind, including beer, but I never knew that beer needs to get out through the back valve
I always thought beer and stuff like that comes out through the front valve....
So why do a-l-l-l-l that work when an empty HTH or STAYSOFT container will do just fine?
oom Warrel ek is die tipeâŠ
oom Warrel ek is die tipe outjie wat verkies om te sit en piepie.
Oooooo ek sien...
Oooooo ek sien...
But I must apologise for my previous post... bit of a mistake there and I donât want to make things difficult for anyone....
See at 60, and, like you Gryswater, with very limited opportunities on the horizon, there is no way in hell Iâm putting a âstay-softâ container anywhere near........................![]()
Metroman? Oom W, ek hoopâŠ
Metroman?
Oom W, ek hoop daai HTH bottel is baie mooi skoon maar ek sal eerder my kanse vat met hom voor ek die STAYSOFT een gebruik Eish![]()
Jissie, ja, Spek!  Daai blyâŠ
Jissie, ja, Spek! Daai bly sag bottel het dalk gevolge!! Die hy trek hoog bottel sal dalk beter wees.![]()
![]()
But on second thoughtâsâŠ
With Gryswater en Spekkies wat so..........
See-right-through- tentjie â sonder â dak gaan deel, wonder ek nou maar net.....
Salso nâ Staysoft container / bottle nie eintelik die heel toepaslik en regte ding wees?
Vra net......
Warren, I'd stay very clearâŠ
Warren, I'd stay very clear from a Staysoft bottle, dont take any risks at my age, and thd HTH, yo I do no, that might clear any signsđ
HTH bottle
I'm more worried about probible bleaching than burning....
At least one thing, the opening's big enough....... ![]()
Dankie JohnB, depositoâŠ
Dankie JohnB, deposito ontvang en julle bespreking is bevestig!
Dankie Ski, deposito ontvangâŠ
Dankie Ski, deposito ontvang en bespreking bevestig! ![]()
Elize Malan, baie welkom byâŠ
Elize Malan, baie welkom by kampforum! ![]()
Dit gaan lekker wees om saam met julle te kamp by SionBergh! Ek het jou naam op die lys gesit vir 2 nagte - hoveel persone is julle?
Dankie Elize.  DepositoâŠ
Dankie Elize. Deposito ontvang en bespreking bevestig! ![]()
Dankie Judy Rademan -  jouâŠ
Dankie Judy Rademan - jou deposito ontvang en bespreking bevestig ![]()
Lekker Franshark!   JouâŠ
Lekker Franshark! Jou naam is op die lys! ![]()
Elize, namens dieâŠ
Elize en Judy, namens die feeskommittee..... baie welkom hier en lekker saam kuier en kamp!
Hoekom het Ski nie n "X"âŠ
Hoekom het Ski nie n "X" langs sy naam nie ?
Het hy nie bespreek nie. Daar word dan gepraat van Deposit ontvang en bespreek.





Gryswater , jy gaan getimmerâŠ
Gryswater , jy gaan getimmer word as jy enigsins daai mooi grasperk wil omdolwe om 'n gat vir jou longdrop te grou