6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Twee Rivieren [TR] Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -20 minutes ago
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -7 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -8 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -17 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -17 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -19 hours ago

Sasol 70 jaar

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Sasol is deel van soveel mense se lewens direk en indirek wie sou nou se uit n stuk steenkool sal jy petro,l diesel,wax,teer,plastiek ,swael , fenole ammonia, ammonium nitraat Sulphuric acid,kresoot, en en en kan maak en verkoop Sasol het die 26 September 2020 70 jaar oud geword dis mos deel van ons kultuur of hoe

Môre Shaun

Dit is sekerlik deel van ons instellings wat geskep is deur 'n regering wat visie en waagmoed gehad het. So is daar vele ander ook wat tot stand gekom het, en amper deesdae in die grond in bestuur word.

Dit is nogal frustrerend om nog betrokke te wees by sulke instansies, en die agteruitgang waar te neem.

Groete 

 

Secunda

Sleep nou

Thu, 15/10/2020 - 09:13

Wessel jy slaan die spyker so op die kop met jou inset ek is amper 31 jaar by Sasol n firma waarvoor ek baie dankbaar is maar ongelukkig die laaste 5 jaar besluite / aanstellings gemaak is wat my en soveel ander laat staan en se wow wat gaan hier aan maar tereg Sasol is deel van ons land se geskiedenis

I remember Sasol, during the days of sanctions... I’m sure there were still supplies trickling in, but for the most part they carried our country...

Every morning on the way to work I cross under the Roodepoort – Florida railway.... A while back already the overhead electric cables where cut now there is nothing left. And yes I have tried to phone....

Ha-ha-ha....

In the days of proper police & governance, hinderlaag ou pal, hinderlaag..... Bietjie skietery, les goed ge-leer

Nie Jammer om te se. Ek staan volheid saam die boere van Senekal....... Vra ek nou, wat sal die klomp doen as al die boere se......... No more farming we will farm for ourselves & sell nothing

Wat sal hulle doen?

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus