Forums
hi maats,
Ons gawe vriende by Jurgens Campworld reël 'n heerlike fees naweek by Klein Paradys Brits. Dagbesoekers ook welkom.
Ek hoor 'n prag nuwe Jurgens word offisieel ge"launch" ook.
Sien julle daar!
Jacques

Lekker man. Laat my…
Lekker man. Laat my terugdink aan 2019 met die winterkamp en spitbraai geborg deur Jurgens Campworld ![]()





Klink heerlik
Klink heerlik.....sou graag wou kom, maar het ongelukkig reeds ander planne daai naweek. Nuuskierig watse Jurgens hulle gaan launch.....miskien n nuwe Expo?