Forums
Die poling vraag, "Waarop kook jy....", is moeilik om te antwoord.
Ons maak altyd vuur, maar moet ook gereeld gas of elektriese induksie plaat gebruik om kos te maak, kan ongelukkig nie net met kole wegkom nie.
Reeds gestem
Ek het reeds gestem en gas gekies, maar ons kook ewe veel op gas en vuur.
Almal gebruik vuur. Daarom…
Almal gebruik vuur. Daarom die opsie net vuur.
Wilsur jy sal dan gas kies.![]()





Gas + elek opsie is nou…
Gas + elek opsie is nou bygesit.