Forums
Middag vriende
Ek het verneem dat oom Eddie Stander wat jare lank Brits woonwaens se besturende direkteur was, oorlede is.
Ek vermoed dat baie van ons, woonagtig in en om Brits welbekend was met hom. Ek het die voorreg gehad om vir etlike jare boonop sy buurman te wees.
Mag sy naasbestaandes vertroosting vind.





Toe ons nog.................
................Gautengers was, het ons gereeld van Brits Woonwaens gebruik gemaak en altyd puik diens ontvang. By een geleentheid het ek hom daar ontmoet.