Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -2 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -12 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -14 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -15 hours ago

Oktober saamgesels

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

En so breek die maand Oktober ook aan - volgens Leipoldt die mooiste, mooiste maand. Mag dit vir elkeen 'n pragtige maand (in alle opsigte) wees.

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Fri, 31/10/2025 - 11:09

die bestuurder van die Clio

Hy het baie sleg gevoel. Ek het vir hom gesê ongelukke gebeur en hy moet homself regtig nie verwyt daaroor nie.

Ek gee alles net deur vir my makelaar om te hanteer. Ek sê gister vir Salomien dat dit is waarvoor hulle kommissie verdien op my premies. Sy is by Outsurance vir haar kameratoerusting en rekenaars. As sy eis moet sy alles self doen omdat Outsurance nie van makelaars gebruik maak nie. 
 

Sover my kennis strek betaal die Geel Sambreel my eis uit en probeer dit dan verhaal van die ander party se versekering. Dis nie my probleem nie. Ek betaal ook ekstra elke maand om die bybetaling af te koop so daar is nie een nie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus