Forums
Ok, dit is nou nie kos nie maar dit is steeds die kombuis.
Ek is opsoek na 'n kas deur wat ek in die plak van die stoof kan sit, hy lyk soos die een aan die regter kant.


Caravan scrap yard....somewhere....
Here or on the other forum, someone posted about a caravan scrap-yard...
Might come right with that...





Willem daai goed is baie…
Willem daai goed is baie skaars jy gaan deur moet maak en stein om so te lyk. Daai deur is gewone pine wat gestein is.