Ek gebruik al vir baie jare 4 Stoel-tafeltjie wat dien as 'n kanttafeltjie by jou stoel en as jy gaste het en jy soek 'n sitplek dan het jy sommer 'n stoeltjie ook.Mens ry mos nie hordes stoele saam as jy gaan kamp nie.
Ek stem saam. Dit is baie…
Ek stem saam. Dit is baie oulik en eenvoudig.
Tora ek het hierdie…
Tora ek het hierdie onderwerp se skakel onder andere ook op FB gaan plaas en dit lok baie belangstelling.
Waarvan het jy die blaaie gemaak?
Blaaie op die Stoeltjies
Die blaaie is 6mm Masionite, Maar mens kan Supperwood ook gebruik. Ek verf dit met Stonechip dit is goedkoop en werk maklik en dit maak dit waterbestand.
Tora, ons doen dit ook, maar…
Tora, ons doen dit ook, maar geruik daai skoot skinkboerde met die sak polytarine balletjies onder. Werk soos 'n bom en as ons wil eet tel ons net die skinkbord op ons skoot.
Daai skinkborde werk ook lekker op jou skoot vir die skoot rekenaar.





Ek hou hiervan. Net n los…
Ek hou hiervan. Net n los blad wat op die stoeltjie oas... Baie oulike plan