dagse kampers
wil graag by jul hoor waarmee was jy jou wa wat die ergste vuilgyte afhaal soos bv diesel spatsels of roet wat so maklik tussen die wa se panele inkruip omdat die wa nie van gladde material gemaak is nie
ek het al die wa laat was en politoer ma na so die derde was met seep en water dan werk seep en water aleen nie meer nie
wat stel jul voor
Benna ek gebruik Handy Andy…
Benna ek gebruik Handy Andy om hardnekkige vuil af te kry, dan goed afspoel en daarna met gewone kar shampoo.
Die vensters maak ek met Mr Min skoon, dit ruik lekker, en maak baie mooi skoon.
Wees net versigtig vir Handy…
Wees net versigtig vir Handy Andy. Dit is effens van 'n skuurmiddel. Teveel kan jou verf verdonker/verdof
thx mense…
thx mense
ek het al als probeer sien ek sleep met n diesel voertuig so na die 3 de sleep kry n ou nie die spatsels af met gewone water en seep af nie sal jul raad probeer
thx mense…
thx mense
ek het al als probeer sien ek sleep met n diesel voertuig so na die 3 de sleep kry n ou nie die spatsels af met gewone water en seep af nie sal jul raad probeer
Ben, parafien haal daai…
Ben, parafien haal daai spatsels mooi af. Noddy het met die laaste kamp gesê hy gooi so 1/2 koppie parafien saam warm water en seep waarmee hy dan was.
https://www.facebook.com/klausdieter.henning. Het myne met stoom skoon gemaak, goeie job, maar te duur vir na elke 3de trip.
Bena, het jy al 'n…
Bena, het jy al aan 'n reiskombers gedink, of het jy een op?
Myne keer daai diesel en ook die ander pad gemors.





Skoon
Bena ek gebruik die Rally polletoer wat jy met water meng as jy jou kar was vir my werk hy soos n bom maar water moet lekke warm wees