4X4 Terminologie - hoeke?
Prentjie hierbo vannaf cederberg4X4.co.za
- Read more about 4X4 Terminologie - hoeke?
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 15 views
| Nuutste 4X4 Insette | Deur | 4X4 Onderwerp | |
|---|---|---|---|
| DeGraaf uitlaatstelsel | Wessel Strydom | 11 months 1 week ago | "Leveling Kit" en sleep |
| Dit was die hoof oorweging | Wildehont | 1 year ago | Wildehont se nuwe ou Ranger |
| Lugversorger | Wessel Strydom | 1 year ago | Wildehont se nuwe ou Ranger |
| Tydbom ontlont | Wildehont | 1 year ago | Wildehont se nuwe ou Ranger |
| Dis nie wat jy weet nie, maar wie jy ken | Wildehont | 1 year ago | Wildehont se nuwe ou Ranger |
| 4x4 vraag | Rona du Plessis | 1 year 1 month ago | Scorpio SUV S11 4X4 (my 2de Mahindra) |
| En toe ek my oë uitvee toe… | Voortrekker | 1 year 1 month ago | Scorpio SUV S11 4X4 (my 2de Mahindra) |
Prentjie hierbo vannaf cederberg4X4.co.za
Wat beskou jy as die belangrikste herwinings toerusting in jou voertuig. Nou dat Warren terug is kan ons seker so n paar tegniese gespreke rondom herwinning verwag. Warren kom jy is mos die meester op die gebied.
Deon , Andre en ander manne wat grondpad lekke vat , ek wil by julle hoor wat se lugpomp vir bande is n goeie koop vir al vir die opblaas en ook afblaas van bande, die pomp moet die ding kan doen maar daar is soveel soorte op die mark. Help bietjie asb
Ek wou eers Nissan Safari toe Toyota FJ45, koop vir bostoe gaan maar my vrou my toe oorreed om maar nie te oud voertuig aan te koop nie.
Hier is ’n web blad met baie inligting. Ek het die meeste van hierdie video reekse gekyk. Maar hier is dit mooi saamgevat.
Jammer dat dit in ingels is... ( maar met my se ingels kon ek darm so hier en daar ook iets wys worre)
Naby Benoni is daar n lekker speelplek. Dit is ou mynhope wat oor naweke wemel van 4x4 mense wat daar gaan speel.