Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Baie mooi julle! Julle…
Baie mooi julle! Julle gaan weer 'n suksesvolle saamtrek hou. Ja, en nogal op Kampforum se tweede verjaardag. Lekker man, lekker!!
Dankie Anton, wat is die…
Dankie Anton, wat is die bank besonderhede ?
Willem, vir die bestuursonthalwe van die besprekings, kan jy asseblief vir my 'n epos stuur en aandui vir wanneer jy wil bespreek. Ek sal dan vir jou terugantwoord met al die besonderhede asook 'n besprekingnommer, betaal inliging ens. ![]()
![]()
Oh boy, Oh boy, Oh boy!
Another one of those drives where I THINK I'm going somewhere and arriving somewhere else !
By the looks of things I'll have to leave home on Tuesday to get there by Friday........
BTW, I have hiked the Suikerbos a few times..... Wonder if they actually re-abilitated things there after it was allowed to become derilict................ SIGH............
Waaaaay back then, when I was young and good looking and poor......
Now???? I'm just poor.....
Actually it was there that I lost a tooth trying to bare-back ride one of a few horses that came to visit the bungalows................ Got chucked off right royal smartly......
Is dit bepreeking Vry dag…
Is dit bepreeking Vrydag nag 22 en Saterdag nag 23
Of bespreek mens vir die dag van 23 en 24
Ek wil die nag van donderdag 21 ook daar slaap
So nagte van 21 / 22 / 23
Het lanklaas gekamp, weet nie meer hoe dit werk nie
Harry ek het dit reggestel,…
Harry ek het dit reggestel, dit is nag van 22ste en 23 ste. Ek gaan sommer al van die 21 ste kamp vir 3 nagte ![]()
grom grom grom grom
Weet eks lelik maar...........
Ok so all forgiven, going home with my boil and my dwarrel winde...
Anton ek gaan ook van die…
Anton ek gaan ook van die Donderdag aand daar wees. Al moet ek dalk n draai gaan maak die Vrydag by die werk.
Wat is die koste vir die donderdag aand ?
Is dit dieselfde bank besonderhede as "ant studio" waar ek altyd geld heen stuur ?
Harry dit is R290 per aand,…
Harry dit is R290 per aand, week of naweek.
Daar is nie genoeg stoutg…
Daar is nie genoeg stoutg@tte op daai lys nie. Seeg het hulp nodig. Spek en Arie sal 'n plan moet maak.
Anton, ons sal 2 wees ekke…
Anton, ons sal 2 wees ekke en Ronell. Ek sal volgende naweek die 50% dep vereffen.
Lorraine kom ook saam So ons…
Lorraine kom ook saam So ons is 2
ekke en Ronell
aangeteken!
Anton whatts app my die bank…
Anton whatts app my die bank detail.
Anton, Slotte is twee…
Anton, Slotte is twee oumense, (moontlik ook: twee jong mense, en twee klein mense), definitief van Vrydag, moontlik reeds Donderdag tot Sondag. Ek sal die 50% deposito volgende week betaal.
Sal per e-pos met jou reel, hehe sommer die geld vir jou e-pos😂





Dankie Anton, wat is die…
Dankie Anton, wat is die bank besonderhede ?