Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -42 minutes ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -1 hour ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -1 hour ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Pad Umfula Johann L -3 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 19/10/2018 - 11:08

Baie mooi julle!   Julle gaan weer 'n suksesvolle saamtrek hou.  Ja, en nogal op Kampforum se tweede verjaardag.   Lekker man, lekker!!

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 19/10/2018 - 11:11

Dankie Anton, wat is die bank besonderhede ?

 Willem, vir die bestuursonthalwe van die besprekings,  kan jy asseblief vir my 'n epos stuur en aandui vir wanneer jy wil bespreek.  Ek sal dan vir jou terugantwoord met al die besonderhede asook 'n besprekingnommer, betaal inliging ens.  smileyyes

0

Another one of those drives where I THINK I'm going somewhere and arriving somewhere else !

By the looks of things I'll have to leave home on Tuesday to get there by Friday........

BTW, I have hiked the Suikerbos a few times..... Wonder if they actually re-abilitated things there after it was allowed to become derilict................ SIGH............

Waaaaay back then, when I was young and good looking and poor......

Now???? I'm just poor.....

Actually it was there that I lost a tooth trying to bare-back ride one of a few horses that came to visit the bungalows................ Got chucked off right royal smartly......

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 19/10/2018 - 14:11

Is dit bepreeking Vrydag nag 22 en Saterdag nag 23

Of bespreek mens vir die dag van 23 en 24

Ek wil die nag van donderdag 21 ook daar slaap

So nagte van 21 / 22 / 23

Het lanklaas gekamp, weet nie meer hoe dit werk nie

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 19/10/2018 - 15:12

So wie is al op die lys?

Do Dat's
Slotte
Ski's
Voortrekkers
Harry's
Noel's
Segekok's
Willem Britse
Marinusse
Sleep nou's
WW
Gerhard M's

WIE NOG? 

0

That's the fastest I've ever been kicked off a list.....

SIES vir julle. somme baie lelik SIES!

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Fri, 19/10/2018 - 17:16

Anton ek gaan ook van die Donderdag aand daar wees. Al moet ek dalk n draai gaan maak die Vrydag by die werk.

Wat is die koste vir die donderdag aand ?

Is dit dieselfde bank besonderhede as "ant studio" waar ek altyd geld heen stuur ?

 

0
Johannesburg

WilleWillemien

Fri, 19/10/2018 - 18:14

Lorraine kom ook saam So ons is 2

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 19/10/2018 - 19:35

Anton, Slotte is twee oumense, (moontlik ook: twee jong mense, en twee klein mense), definitief van Vrydag, moontlik reeds Donderdag tot Sondag. Ek sal die 50% deposito volgende week betaal.

Sal per e-pos met jou reel, hehe sommer die geld vir jou e-pos😂

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus