Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Die saamtrek groei mooi en…
Die saamtrek groei mooi en bring jul visstokke saam. Ek sal die by bekwame vissernanne van tricks leer ![]()
Vir die spul wat die lank pad Sionsberg aanvat
Is julle regtig reg virri ding????

die lang pad... Is dit…
die lang pad...
Is dit Noel en ook Antie Freda-hulle ? ![]()
Kyk mooi, Voories. Ek sit…
Kyk mooi, Voories. Ek sit agter in die ossewa, daar loer ek deur daai skreef aan die linkerkant. Ons het besluit om maar vroegtydig te vertrek want die tog oor die berge vat ten minste 3 maande.
Hoop die Tannie was kaalvoet…
Hoop die Tannie was kaalvoet, nog altyd van ons land se geskiedenis geleer dat die Tannies kaalvoet oor die berge getrek het, blykbaar kon net die mans skoene dra???
Ja, Arie, kaalvoet. Dankie…
Ja, Arie, kaalvoet. Dankie tog, ek hoef nie 'n Voortrekkerrok en -kappie te dra nie, het sommer my bikini aan.
Dankie Obie, deposito…
Dankie Obie, deposito ontvang! Sien julle daar!![]()
Moet ek darem vir die…
Moet ek darem vir die hengelaars se dat daar in die dorp 'n goeie visgerei winkeltjie is. Vrydag middae staan die waens en sleepwaens die plek toe ![]()
Stephans ek merk nou op dat…
Stephans ek merk nou op dat jy nog nie bespreek het nie ![]()
Ek sukkel nog om ma te…
Ek sukkel nog om ma te oortuig. Ons is mos maar "eenkant" kampeerders.
Ek en van die personeel daar sien ook nie "eye to eye " nie
Stephen, jy moet harder werk…
Stephen, jy moet harder werk aan ma, vertel haar hoe jy so graag wil gaan brag met jou huweliks maat ens ens👍
Dan, moenie vir hulle kyk nie, kyk vir ons klomp wat wat heetlik saam kamp
Ek en van die personeel daar sien ook nie "eye to eye " nie
Sal moontlik ook moet ontrek…
Sal moontlik ook moet ontrek.
A.g.v. persoonlike redes.
Sal vroeg volgende jaar laat weet, na ek meer inligting bekom het.
Ag nee Harry. Ek ry bleddie…
Ag nee Harry. Ek ry bleddie ver om jou helaas te ontmoet. Maak n plan
Ek sal moontlik ook nie meer…
Ek sal moontlik ook nie meer gaan nie.
Deon ek en jy kan mos maar…
Deon ek en jy kan mos maar in die hoek van die oord kamp opslaan.
Ons is mos sakemanne en hou nie daarvan om geld te verloor nie. Ons gaan natuurlik groeps afslag verloor. Dan braai ons n vark tjoppie. O shit, my geloof laat dit nie toe nie, of kry jy Alhaal vark ?
Wil graag oom Obie ontmoet. My redder op die ou Wegsleep forum.
Moet volgende jaar eers my dokter gaan sien, voor ek besluit om saam met jou te kamp.
Ek glo nie dit is nodig om…
Ek glo nie dit is nodig om sulke dinge op hierdie draad te sê as ander drade jou omgekrap het nie.





As daar hengel kompetiesie…
As daar hengel kompetiesie is moet ek by vismark verby gaan en mooi geelstert kry om vroeg saterdag in te weeg