Ek is nou nie seker nie,…
Ek is nou nie seker nie, maar is daar nie 'n redelike groot prys verskil tussen die 2 modelle hierbo genoem nie?
Net so Hennie
Net soos jy se Hennie toe ek die Ranger 2,2 XLT bestuur toe is die kop lekke deurmekaar na die toetsbestuur prys verskil Anton is redelik groot so R145000 NM verskil so 45 maar albei puik voertuie
"Albei puik voertuie" ----…
"Albei puik voertuie" -----MAAR die FORD is by ver puikererder!
-MAAR die FORD is by ver…
-MAAR die FORD is by ver puikererder!
Gewag vir Arie se comment.![]()
Wringkrag nie so groot as wat ek gedink het. Hoe gereeld sleep julle? Indien nie elke maand kan mens dalk bietjie "compromise" met wringkrag.
Jy moet eintlik die 2.2…
Jy moet eintlik die 2.2 Ranger teen die 2.4 Hilux vergelyk as 'n persoon na engin kapasiteit ook wil kyk.
Hennie die 2.4Hilux
Hennie die Toyota 2.4 nm as ek reg onthou is ook 400 nm soos die 2.2 ranger maar ek hou nie van die 2,4 nie hoekom weet ek nie
Shaun, dit is nou 'n besluit…
Shaun, dit is nou 'n besluit war net jy self kan maak, maar ek sê gaan vir die Toy, ek verstaan die Rangers is nou redelik hoog op die gratis inkopie lys?![]()
Ag ek wens ek het sulke…
Ag ek wens ek het sulke lekker besluite gehad om te neem!!
Ag ek wens ek het sulke…
Ag ek wens ek het sulke lekker besluite gehad om te neem!!
Al besluite wat ek neem is by watter fulstasie om diesel in te gooi ![]()
My werksbakkie is 2.4 Toyota…
My werksbakkie is 2.4 Toyota 2018 model en ek is baie impress met sy krag en spoed. 2.4 Toyota het 20kw minder as 2.8 Toyota. Vir 2.4 4x4 modelle is net single cab of dubbekcab. 2.4 4x4 single cab bakkie kos R450000. Toyota is duurder as die Ford maar Toyota is meer betroubaar. Sterkte met jou keuse
He-he, al besluit wat ek…
He-he, al besluit wat ek moet neem is of ek vandag my Yaris uit die garage gaan trek.
Shaun, my raad is die Toyota Hilux.![]()
Hennie die Toyota 2.4 nm as…
Hennie die Toyota 2.4 nm as ek reg onthou is ook 400 nm soos die 2.2 ranger maar ek hou nie van die 2,4 nie hoekom weet ek nie
Dit bly maar jou keuse. Ekself sou 'n Isuzu gekoop het alhoewel daar die afgelope 20 jaar ook 'n Ford in een van my garages gestaan het.
Dankie julle
Dankie julle almal dis so ek moet self kies ek en Berdien toe op Hilux 2,8 cab and half gekies en Hennie ek al Isuzu gery puik bakkie gewees en dame wat by Isuzu werk se vroeg volgende jaar behoort die nuwe 7 de genarasie in Suid Africa te wees
Geluk met jou keuse en ek…
Geluk met jou keuse en ek hoop julle gaan daai Toy geniet.
Geluk Shaun, geniet die Toy…
Geluk Shaun, geniet die Toy en baie duisende veilige kilos👍
Hennie, nou oraat jy my taal...
Ekself sou 'n Isuzu gekoop het
Dankie julle
Nou is dit geld bymekaar maak en jongste se kar is nou Junie klaar betaal ja dan is dit caravan koop en bakkie koop en sodra hulle klaar betaal is sal ek op permanente kamp (pension ) gaan wat n blessing
Hennie, nou oraat jy my taal…
Hennie, nou oraat jy my taal...
Johan, ek luv my Suzie. My 280DT moes ek nooit verkoop het nie. Daai DC ry tans rond daar in die Vaaldriehoek. Ek geniet my huidige 2009 KB 300 Dteq en is ook al jare klaar betaal. Was nou weer af Mossel baai toe en GEEN issues gehad. Skakel net die "cruise control" aan en volg die pad.
nuwe 7 de genarasie in Suid…
nuwe 7 de genarasie in Suid Africa te wees
Shaun, hulle noem hom nou die D-MAX. baie veilige kilometers met daai trokkie.





Die Toyota manne sal sê die…
Die Toyota manne sal sê die Toy en die Ford manne die Ford. Ek persoonlik dink die Ford behoort dalk ligter op branstof te wees. Ek het per toeval die 2.2 Auto Ranger saterdag bestuur en was aangenaam verras. Daar is natuurlik 'n Nm verskil tussen die 2.
Go with what your heart say.