Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -1 hour ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -4 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -15 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Wed, 16/01/2019 - 15:09

but does anyone actually want to watch me do it?

Will there be popcorn uncle Warren?  

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 17/01/2019 - 16:33

Voorie,

Jy kan maar my X maak vir betaal.

OupaGiep, Gideon en Elsabé vra of hulle saam ons met hulle klein tent op ons stand kan staan ?

Is dit "SionBergh" of net Sionbergh ?

.

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 17/01/2019 - 19:21

OupaGiep, Gideon en Elsabé vra of hulle saam ons met hulle klein tent op ons stand kan staan ?

 Willem as ek kyk na die reëls hierbo dan sal dit in order wees.  Hulle mag dalk vir 'n ekstra voertuig moet betaal?  Maar die stand is vir 6 mense.

Het jou betaling bewys ontvang - Dankie

0

Wil net se n maand om te gaan. hoop nie iemand wag vir nuwe wa om te kamp nie. Ons het toe nou maar besluit om die skou te skip want anton belowe nuwe waens, oudtydse tente en self geboude waens sal op disply wees, so ons gaan maar daar kyk.laugh

0

Ek wonder of Warren gaan organise vir een van die nuwe Stealth waens? devil

Ek hou van die wa. Afwerking was nog rof op prototipe maar verstaan dis gesort

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 22/01/2019 - 12:35

Elize Malan dit is jammer dat julle nie meer saam met ons kan kamp hierdie keer nie, maar baie dankie dat jy julle deposito oorgedra het na Patrys toe! yes   Ons sal julle mis! 

0

Middag Ski

Watter deel van die Toyota bussie vind jy lagwekkend??

Daar is eerbare lede wat ook daarmee ry.

Groete

Wessel

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus