Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Scammers ?

Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman
Submitted by neef Herman on
Forums

So kry ek einde Augustus n waarskuwing van my epos watsenaam af dat die posbus vol is, en ek moet opgradeer anders kan ek nie stuur of ontvang nie. Daar is n skakel wat my toe ly na die epos, en na dit netjies oopgemaak is,  se dit "no action needed".

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus