November 2018 Koffiekroeg
- Read more about November 2018 Koffiekroeg
- 787 comments
- Log in or register to post comments
- 6845 views
M0re Kampers
Na aanleiding van beskrywings van mense onder "gesegdes, het ek gewonder hoe gaan ons mede kampers beskryf as ons boomname moet gebruik.
Ek wil graag hulde bring aan 'n pragtige jong dametjie wat vandag ses jaar gelede "Ja" geantwoord het. Nogals so half spesiale man het ook op die selfde tyd net voor haar ook "Ja" ge-antwoord.
Vriend van my skoonseun se pa wou nog vreeslik graag Namibia gaan besoek. Sarel, my skoonseun se vriend het ons al so baie vir plesier trips in helikopter geneem dat ons onmoontlik nee kon se.

Was die naweek by die kinders om, al ons foto albums met al ons fotos oor die jare [tot en met die digitale fotos] is daar by my dogter hulle.
Ai man, gister sommer weer opnuut lief geraak vir my ou vroutjie!
Gisteraand so 3 couples hier gekuier, eintlik so "flesje feesje" gewees, sommer so klompie likeurs wat ek in die bottel stoor raakgesien het, toe try ons maar gisteraand so van almal.
Dalk 'n rekord, ek sien hier is 19 aanlyn??
Na aanleiding van die kamp gadget draad met die generasie gaping, het ek gewonder hoekom begin ons nie 'n ouderdoms opname onder die meningspeilings nie, dan kan ons bietjie sien watter ouderdoms groepe is hier die meeste.
Goeie môre, wie het gisteraand Carte Blanche gekyk?
Lees in die laaste tyd baie stories oor hoe sleg dit gaan in Zim.
Party mense beweer dat kookolie nou USD 150 vir twee liter is!!!
Ek wonder nou al 'n geruime tyd wat geword het van my matriek jaarmaats en die vrinne saam met wie ek 'n 5 jaar pad gestap het. Std 6 to 10 is seker nogal 'n belangrike tyd in 'n jong mens se lewe met die oorgang van snotkop tot volwassene?
Ek weet hier is 'n klompie manne wat hou van hul ysters.
die wereldkampioenskappe vir "modified bikes" het so pas ten einde geloop in Duitsland, dit word genoem "Intermot" International motorbike.
Mens raak ook nooit te oud om te leer nie?
Vroeg oggend die bos ingestap om op my stomp te gaan sit en rustig te raak, pypie te stop en die son te sien opkom.