Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Onthou jy nog die Drive inn ??

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums
Wie onthou nog die inry daai kos in pak in groot kosblik daai kombers uitgooi pouse vining eet die luidspeaker op bestuurkant inhaak en venster toe maak vir lekke klank soms twee flieks namekaar gekyk vir die prys van een daai kombers voor die kar uit gooi koeldrank drink en jou bewonder wat op die
0

Chris Boucher

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Ek hoop regtig ek verbeel my, maar dit wil so al lyk of Chris Boucher weg is na die Geloof storietjie??

As daar nou een man is wat ek erg sal mis is dit oom Chris, hy kon altyd so mooi vertel en was 'n aanwins hier oppie forum?

0

Tuine

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Leeu se foto van sy tuin het my laat besluit om 'n draad te begin en vra, wys vir ons foto's van jul tuine.    Ek besef met die droogte oral is tuine nie tans wat dit moet wees nie maar dit is wonderlik om te sien hoe die natuur darem vir homself sorg.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus