Gevriesde skouer (Frozen shoulder )
Manne en mannine
- Read more about Gevriesde skouer (Frozen shoulder )
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 603 views
Manne en mannine
Waar is almal dat julle so stil is? 11 insette vanoggend waarvan 6 myne is.....![]()
Yaaay I got my super - duper 200 w 14A solar panel today
Nou.....
Nou gaan dinge darm spartle....
As die weer hou, Sondag.....issi seil karavaan uitgsleep.
Ek sien dat ons volgende maand maar die gordel stywer sal moet trek die petrol gaan styg met 73c p/l en diesel 63c p/l .Hoe gaan dit jou vakansie begrooting raak ? Miskien nader kamp plek soek maar vir ons hier in KZN is al die mooi plekke so ver om te ry .
Het onlangs iets vreemd opgemerk .Elke keer as ek uit my kar klim en die deur toemaak kry ek so elektrise skok as ek aan die deur vat .Dit het vir omtrent n maand gebeur en skielik soos dit begin het is dit weg .Kyk ek weet as jy jou agterent so oor die kar sit plek skuif veroorsaak dit statiese
Ek kan nie glo dat ons al 12 jaar in hierdie gebou is nie. Dit is nou my kantoor wat so 'n lekker uitsig het oor die Kyalami baan.
Anton Hi....
Shhhhhhhhh.... Don't tell a soul...... I've managed to get myself ex-communicated....
I can't e-mail.... Our ADSL blew up and ever since then mailing is sporadic.... More off than on......... and only on when on I'm out of my orifice....
Nixs / habba / eikona / nothing.....
Still havent got to doing the canvas caravan's wheelbearings
Still waiting for my new & improved super-duper 200W 14A solar panel (it's done.... just waiting for delivery) .................
Die naweek was dit weer duidelik dat daar 'n groot verskil is tussen kampeerders wat net vir 'n naweek kamp en ander wat langer (of lank) kamp.
Nee hierdie draad gaan nie oor die nuwe Ford Rangers nie.
Ek luister al die hele week die opbouing op RSG tot vandag. Veels geluk Afrikaanse Radio! Dis lekker om so lekker te kan luister on my eie taal!
DUSTY: 3 April 2017 - Goeie more al die koffie drinkers en ook die wat tee drink. Die pad is redelik stil vanoggend. Het een karavaansleper op die pad gekry vanoggend. Seker is hy oppad kus toe. Lekker dag vir almal!
Middag almal .. Warren het gevra dat dit net hier bekend gemaak moet word dat hy tydelik nie saam ons kan gesels nie... een of ander belangrike ding wat tedoen het met kommunikasie het ontplof .
Alles in die lewe is seker maar relatief, hang af hoe jy daarna kyk en dit hang weer af van jou agtergrond, ervarings [goed of sleg] en nog veel meer.
Sit ek vroeg vanoggend met een van my biker bure hier op die stoep en geniet ons 'n lekker beker koffie.