Ek wil graag die Regal se kaste oordoen maar weet nie watter tipe plakpapier om te gebruik nie.
Ek het ookal gegoogle maar kry nie verskaffers nie.
Ek wil alles graag oor doen met 'n kiaat afwerking
Plakpapier
Plakpapier doen in 'n karavaan is 'n MOELILKE ding, ek het by Jack's paint bestel nadat ek gesukkel het om hulle te laat verstaan wat ek nodig het. Ek het ook al op ander forums gelees van mense wat gewone plakpapier gebruik het wat makliker gelyk het aangesien die plakpapier nie dadelik droog is en sit waar hy "gryp" plak nie so 'n mens kan jouself makliker vergewis van die posisie van die papier. Nie seker of mens so iets hier by ons gaan kry nie.
By my was dit 'n stryd aangesien my kinders oud genoed is om hulleself besig te hou en ek moes maar met die bietjies tevrede wees om my te help, alhoewel almal ewe gretig saam kamp
.
Hoop jy het reggekom of kom reg watter een van pas is. STERKTE!!!!!
Groot werk
Sterkte met die groot werk hoop jy kom reg met papier hou ons asb op hoogte
Water basis kan dalk die…
Water basis kan dalk die bestaande laat loskom. Want dit is wat hulle gesê het van waterbasis verf ?





Stetkte met jou soeke…
Stetkte met jou soeke StephanS, hoop jy kom reg, hou ons oo hoogte.