Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -7 minutes ago
Pad Umfula Johann L -27 minutes ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -34 minutes ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -48 minutes ago
Geert... Umfula Wessel Strydom -58 minutes ago
Beelde Umfula Johann L -1 hour ago

Drie Berge & Voortrekkers Des '18

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

 DIT GAAN LEKKER WEES!    Ons is uitgenooi om te kamp by Drie Berge karavaanpark in Brits vir 'n week vanaf 16 tot 23 Desember 2018!   Wat 'n lekker plek om bietjie te ontspan  gedurende 'n Desember vakansietjie smiley yes

Julle kan weer uitsien na 'n opgedateerde artikel met al die nuwe fasiliteite en veranderinge wat by Drie Berge aangebring is sedert ons vorige kamp in Desember 2017! 

3 Berge

Opvolg Artikel:  Drie Berge

Middag Voortrekker

Ter sielkundige voorbereiding vir jou kamp by die Berge onthou die "gadgets;

haelnette, muskiet afweermiddel, blinkseil en diep skadubome. O ja lugreeling en koue goet. 

As jy wil weet waar om noodsaaklike proviand ensomeer aan te vul, moet jy maar vra. Brits woonwaens is nog daar indien jy kampgoete benodig.

Groete

Wessel

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 19/10/2018 - 12:07

Dankie Wessels.  Ek kry darem 'n nuwe Silver Seil / Flysheet vir my tent waentjie.  Staan op my gunsteling nr 18 staanplek.    Neem kennis van die muskiet goed en kou goeters smileyyes

Lolla sal ook daar verjaar! smiley

0
Pretoria

leeu

Fri, 19/10/2018 - 12:08

En onthou 'n staal hamer of boor vir die tent penne. Dan ook jeyes fluid vir die slange. Dis 'n baie lekker plekkie, maar julle weet mos Voorie, julle was mos al daar?

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 19/10/2018 - 18:02

Anton, julle gaan dit weer geniet.👍 

Ja swaer, is swaar swaer, daai plek is nie bietjie warm nie, jy bak jou bacon sonder vuur van onder af, eiers kook gaar in die son😂. Maar, dit is 'n lieflike oord, tyd dat ons ook weer daar gaan plak.

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 09/12/2018 - 20:15

Volgende week hierdie tyd sit ons hopelik langs 'n lekker vuurtjie by ons kamp by staanplek nr 18. smiley

Ons sien vreeslik baie uit daarna en hoef nog net 7 slapies af te tel.  Hierdie laaste werks week met al sy duisend laaste uitdagings van die jaar moet net gou en glad verbygaan, want die Louw's het 'n ordentlike wegbreek en vakansie nodig.    2018 was 'n dol, besige en uitdagende jaar vir ons en ek sien uit na 'n lekker ontspanne tydjie saam met my vrou en die kabouters!   Visvang, stap, speel, swem, braai en baie son! (hopelik 'n paar dae se kamp reën ook) laugh

Ons kan  nie wag vir ons Drie Berge wegbreek nie -  en daarna oppak en ry vir nog 8 nagte se kamp net om die draai van Drie Berge!

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 10/12/2018 - 05:56

Môre leeu, nee Arie -hulle kamp nie hierdie jaar by Drie Berge nie.  Ek dink hulle is vir nog 'n maand by Shamah?  So ver ek weet het Drie Berge ook hulle kamp tydperke verander en gaan na hierdie hoog seisoen nie meer week kamp toelaat nie en ook nie maand- en permanente kampers nie.

Soos ek verstaan het hulle die nuwe swembaddens en geriewe naby die ingang voltooi en sien ons dus uit daarna om dit te sien.   Ek glo nie inigiets by die karavaanpark self het verander.  Groete

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 10/12/2018 - 07:29

Ons is nog net 6 jaar getroud, en het nog baie (leer) werk om te doen voor ek by Arie se 49jr  kom!   Hy is al 'n meester.    Hier by ons is Lolla die een wat met die sweep staan  laugh

0

Ek is bang vir daai sweep 

Ek is bang vir daai sweep laugh

More Voories

There is a place in the South of JHB. Well it may no longer exist, but anyhow it was called Stirrup club.... Part of it was an old slasto quarry...

Anyhow in my biking days I used to go there for a day-out... have a braai - picnic and ride the horses that where for hire.

The old man...... A regte vat-nie-kak-nie Africkaans fellow......... never forget him, quite a character.... Walked barfoot all over the place, and had a voice like frigging bull-horn, used to shout at the stable boys.... NONSENSE..  (yes one of black stable hands was called nonsense) KRY VIR MY... (Die of daai perd) REG.... Depending on who had come to hire a horse....

Sat in his chair outside the horse corralls all day, had a little cloth bank bag for the money.... Shortpants and a shirt. well, if it had one button on it...... One hell of a character...

Anyhow he had a number of whips at hand that he used to keep the horses "in toom" with...

Anyhow I used to talk to him and he once <very proudly> said to me Ek het nog nooit een van my perde seer gemaak....

Turns out he could curl a voorslag whip exactly where he wanted.....

He showed me by cracking the whip on a full distance hit and curling the whip round my extended arm.... Left only a slight mark on my fore-arm.................

You do know why a voorslag sweep cracks?.. The tip is travelling when it curls back it actually creates a sonic boom by breaking the speed of sound......

A little nonsense thing I happen to know....

I have no doubt whatsoever, if he chose otherwise, with the end of the whip,  he could cut as deep as he wished if he so wanted...........

An amazing skill... not to be trifled with.....

I used to often think of the book Jock of the bushveldt, where they describe going up the berg, and the drivers could flick a fly off the ear of the Voortrekker oxen, and think it was "Writers - licence" to exaggerate a little.......... Trust me, I believe it.....No exaggeration.

SIGH...... I wish I could just go back to my biking days.

Lived in my leather pants & jacket,  N' grondseil, goedkoop lilo om op te slaap en n beker van n baked-beans blik en n draad-hanger vir n handle.....

So blooming carefree....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus