Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57142 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beslis moeite werd en is nie… WilSur se 2011 Exclusive Krag… Noel -3 minutes ago
Ek het nie veel hoop nie,… Kampforum SuperBru Mona -4 minutes ago
Ingrams Kamfer Room Stof tot nadenke Johan K -6 minutes ago
As ek n week lank plakkies… Stof tot nadenke Noel -6 minutes ago
Goeie middag maters. Ek is… Julie 2019 - Koffiekroeg Noel -26 minutes ago
Danie, is saam met jou bly… Julie 2019 - Koffiekroeg Dusty -26 minutes ago
Ek moet bieg die nuwe… Kampforum SuperBru Groot G -1 hour ago
Paar nuwe lede - welkom en… Welkom Groot G -1 hour ago

Hoe kies ek nou ???

Secunda
Submitted by Sleep nou on Mon, 07/01/2019 - 11:04
Forums
Na n paar maande se gekyk gery en getoets moet ek en Berdien n keuse maak wat maklik gelyk het innie begin maar uitgedraai in n moelike besluit ,die keuse vir sleep voertuig is nou uitgedun na twee beide nuwe modelle 4x4 Toyota Hilux 2,8 auto cab and half of Ford Ranger XLT auto 2.2 ook cab and half, beide goeie voertuie beide top verkopers van bakkies die bakkie sal Sprite Swing sleep na oorde en bakkie sal gebruik word vir off grid kamp by Richtersveld , Namibie ens waar ek niks sal sleep nie net n RTT ophet met nodige kamp toerusting sien julle moelike besluit
Roodepoort

HennieBo

Mon, 07/01/2019 - 11:16

Die Toyota manne sal sê die Toy en die Ford manne die Ford. Ek persoonlik dink die Ford behoort dalk ligter op branstof te wees. Ek het per toeval die 2.2 Auto Ranger saterdag bestuur en was aangenaam verras. Daar is natuurlik 'n Nm verskil tussen die 2.

Go with what your heart say.

Secunda

Sleep nou

Mon, 07/01/2019 - 11:32

Net soos jy se Hennie toe ek die  Ranger 2,2 XLT bestuur toe is die kop lekke deurmekaar na die toetsbestuur prys verskil Anton is redelik groot so R145000 NM verskil so 45 maar albei puik voertuie

Roodepoort

HennieBo

Mon, 07/01/2019 - 12:06

-MAAR die FORD is by ver puikererder!

 

Gewag vir Arie se comment.laugh

Wringkrag nie so groot as wat ek gedink het. Hoe gereeld sleep julle? Indien nie elke maand kan mens dalk bietjie "compromise" met wringkrag.

Secunda

Sleep nou

Mon, 07/01/2019 - 14:22

Hennie die Toyota 2.4 nm as ek reg onthou is ook 400 nm soos die 2.2 ranger maar ek hou nie van die 2,4 nie hoekom weet ek nie

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 07/01/2019 - 17:08

Shaun, dit is nou 'n besluit war net jy self kan maak, maar ek sê gaan vir die Toy, ek verstaan die Rangers is nou redelik hoog op die gratis inkopie lys?devil

Centurion

Voortrekker

Mon, 07/01/2019 - 21:42

Ag ek wens ek het sulke lekker besluite gehad om te neem!!

 Al besluite wat ek neem is by watter fulstasie om diesel in te gooi laugh

Middelburg

Noel

Mon, 07/01/2019 - 22:39

My werksbakkie is 2.4 Toyota 2018 model en ek is baie impress met sy krag en spoed. 2.4 Toyota het 20kw minder as 2.8 Toyota. Vir 2.4 4x4 modelle is net single cab of dubbekcab. 2.4 4x4 single cab bakkie kos R450000. Toyota is duurder as die Ford maar Toyota is meer betroubaar. Sterkte met jou keuse 

Roodepoort

HennieBo

Tue, 08/01/2019 - 05:47

Hennie die Toyota 2.4 nm as ek reg onthou is ook 400 nm soos die 2.2 ranger maar ek hou nie van die 2,4 nie hoekom weet ek nie

Dit  bly maar jou keuse. Ekself sou 'n Isuzu gekoop het alhoewel daar die afgelope 20 jaar ook 'n Ford in een van my garages gestaan het.

Secunda

Sleep nou

Tue, 08/01/2019 - 06:54

Dankie julle almal dis so ek moet self kies ek en Berdien toe op Hilux 2,8 cab and half gekies en Hennie ek al  Isuzu gery puik bakkie gewees en dame wat by Isuzu werk se vroeg volgende jaar behoort die nuwe 7 de genarasie in Suid Africa te wees

Secunda

Sleep nou

Tue, 08/01/2019 - 07:28

Nou is dit geld bymekaar maak en jongste se kar is nou Junie klaar betaal ja dan is dit caravan koop en bakkie koop en sodra hulle klaar betaal is sal ek op permanente kamp (pension ) gaan wat n blessing

Roodepoort

HennieBo

Tue, 08/01/2019 - 08:13

Hennie, nou oraat jy my taal...

Johan, ek luv my Suzie. My 280DT moes ek nooit verkoop het nie. Daai DC ry tans rond daar in die Vaaldriehoek. Ek geniet my huidige 2009 KB 300 Dteq en is ook al jare klaar betaal. Was nou weer af Mossel baai toe en GEEN issues gehad. Skakel net die "cruise control" aan en volg die pad.