Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
12 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 minutes ago
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -1 hour ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -4 hours ago

DINOKENG - Die Groter Prentjie

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
Forums

Daar word deesdae baie gepraat en verwys na Dinokeng en dit kan nogal verwarring veroorsaak vir diegene wat nie die "Groter prentjie" en storie agter die Groter Dinokeng en Dinokeng DGR (WildReservaat) ken nie.  Juis daarom het ons besluit om in 2019 op kampforum te fokus op hierdie area in Gauteng en spesifiek op die kampeerplekke in Dinokeng en wat die area aan ons kampeer liefhebbers bied!

Dinokeng word gebruik vir die groter area noord / oos van PTA en sluit Roodeplaat en die historiese myndorp Cullinan in.   Dinokeng Wild Reservaat (DGR - Dinokeng Game Reserve is die ge-registreerde handlesnaam vir die Wildtuin) en is op sy eie.

 

Dinokeng DGR

Meer oor Dinokeng Reservaat:

"The destruction of our environment, rampant pollution and the loss of natural resources has to be the biggest threat to humankind. Human encroachment into wilderness areas has lead to habitat loss and the accelerated extinction of species. Conservationists around the globe are fighting a battle for open ecosystems. These endeavours need universal support. While the human race continues to grow in numbers the struggle for the survival of our environment has to be supplemented with new models of conservation where people and nature exist in harmony.

The Dinokeng Game Reserve presents a rare opportunity to develop a model for future conservation. The DGR is unique in a sense that we are the only residential Big5 game reserve worldwide located within the boundaries of a metro city and just half an hour from the city centre. We are pioneering a model where the Big5 roam freely and live in harmony with resident land owners."    Geneem van Dinokeng DGR Webwerf: (lees meer)  Dinokeng Game Reserve

Groter Dinokeng: Vanuit  SA-Venues.com  :  " Referring to an area, rather than a particular town, Dinokeng is part of an initiative by the government to establish a tourist destination close to urban Gauteng that lies roughly in the catchments area of two rivers - the Elands and Pienaars - that subsequently flow into the greater Olifants and Limpopo Rivers.

The land has witnessed a number of different cultures, which together form something of a melting pot of history. The Tswana, Pedi, Afrikaans, Ndebele, English and Tsonga-speaking people have all had significant effects upon the land and rolling grasslands of Dinokeng; and Anglo-Boer War blockhouses, battle sites, cemeteries and forts are all evidence of the conflicts that have left their mark.

There is a lot to do and see in the Dinokeng Region. Three dams lie in the area - Mkhombo, Rust de Winter and Roodeplaat; the historic homes of the Sammy Marks Museum, the village of Rust de Winter, and what remains of the Wallmansthal Mission all reflect the old ways of life; whilst Dinokeng is one of the country’s prime bird watchingareas, second only to Ndumo in the St Lucia area in terms of the diversity of species.

The Dinokeng Game Reserve, part of the government’s initiative, is run by a non-profit company and combines about 270 property-owners’ land in what will be a 90 000 hectare game reserve that offers Big Five game viewing, a wealth of archaeological sites that take visitors back to the Stone Age, and a unique cultural experience in the form of art and craft studios for local artisans."

Kampeerplekke

Hieronder 'n lys van kampeerplekke in Dinokeng Reservaat en Groter area met skakels na hulle lysing op kampforum. Daar is vele lodges en privaat fasiliteite in die  Dinokeng Reservaat  wat deel is van 120 privaat eiendomme en initiatief.  Daar is moontlik nog kampeer fasiliteite en ons sal die kaart en lys aanpas om nog kampeerplekke en fasiliteite by te voeg.

Kamp  De Rust

Kamp WillemsRus

Kamp Thorn Tree Bush Camp

Kamp Kyleu Bush Camp

Kamp Tshikwalo

Kamp Tamboti Vreugde 

Kamp Dinokeng Resort  (Buite reservaat)

Kamp Bass Lake Lodge  (Buite reservaat)

Kamp Almega  (Buite reservaat)

KampLebra's Rest (Buite Reservaat)

           

      Dinokeng in Gauteng

Dinokeng

Kyk gerus die video wat hieronder aangeheg is vir meer inligting oor Dinokeng.

Dinokeng

video
Worcester

Wildehont

Thu, 10/12/2020 - 08:03

slaap jy nie op die grond nie

Ek het tussen ‘98 en ‘08 toere gelei in Botswana, Zimbabwe, Zambië en Tanzanië waar ons in grootwild gebiede wat onomhein is in 2mx2m canvas dome tente geslaap het. Almal in die maatskappye waarby ek betrokke was en ander maatskappye kampeer al so vir jare voor ek dit gedoen het en doen dit steeds sonder voorval. Inteendeel, ons Voortrekker kommando het in ‘88 toe ek in std 9 was so in Chobe, Savuti en Moremi kampeer in nylontente. Solank jou tent toegerits is en jy nie buite slaap nie is jy veilig. As jy egter veiliger voel in ‘n RTT of karavaan is daar niks mee fout nie. Solank jy nie kanse vat nie sal jy veilig wees en dit geniet. 

0

Môre almal

Kan Anton dalk die bostaande insette betreffende kamp omheinings en diere maniere asseblief skuif na 'n nuwe draad byvoorbeeld genaamd-- Oop kampering, of so iets. Die debat geld en strek veel verder as Dinokeng reservaat.

Dit is egter 'n baie relevante en belangrike onderwerp, waaraan mens moet dink, en voorberei as jy dit wil doen.

Ek kan net be-aam wat Shaun noem. 'n Vriend van my het ook gesê, "moenie dink 'n daktent bo-op 'n bakkie is hoog nie, 'n leeu wat op sy agterpote staan, strek tot bo" Sy advies is ook, slaan jou slaaptent op oor 'n sekelbos, as daar is.

Groete 

0
Pretoria

Geert

Tue, 27/05/2025 - 07:00

Tariewe hoogte in geskiet. Vir n gesin van 4 gaan dit jou nou R600 kos aan conservation fees vir n naweek kamp

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 27/05/2025 - 07:32

Dan is wild maar skaars ook. Ek is gelukkig nie versot op groter Dinokeng nie. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus