133455 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -21 minutes ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -42 minutes ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -9 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -10 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 hours ago

Roete Polokwane na Punda Maria via Giyani

Submitted by ELU on Sun, 02/04/2017 - 12:26
Forums

Enigiemand enige eerstehandse inligting rakende die reistoestande van die volgende roete? Ek beplan om die woonwa (Trailblazer + Palma) op daardie roete te sleep Punda Maria ruskamp toe:

- Pietersburg (Polokwane) na Giyani via R81 na Punda Maria (KNP) hek via R81??

Dankie byvoorbaat.

LEN LOADER:

ELU, ek ry gewoonlik van Bandelierskop (op die N1) oor Vuvani direk Punda toe, maar die area is vanweë protes en brandstigting van skole en klinieke te onstabiel  -  selfs oor Giyani ook.

In die omstandighede het ek eerder oor Louis Trichardt gery en sal dit eerder aanbeveel.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus